Reuse Kruipmol

Die Reuse kruipmol (Chrysospalax trevelyani) is 'n soogdier wat endemies aan die Oos-Kaap in Suid-Afrika is.

Dit word aangetref tussen King William's Town en Port St. Johns. Dit word tot 23 cm lank en het nie 'n stert nie. Die is onontwikkel maar die dier het 'n fyn reuksin. Die dier vreet insekte en wurms. Die enigste skade wat hulle aanrig is om jong plante te versteur en die grond nuttig om te dolwe.

Reuse kruipmol
Reuse Kruipmol
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Afrosoricida
Familie:
Chrysochloridae
Genus:
Chrysospalax
Spesie:
C. trevelyani
Binomiale naam
Chrysospalax trevelyani
(Günther, 1875)
Reuse Kruipmol
Verspreiding gebied

Sien ook

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Reuse Kruipmol Sien ookReuse Kruipmol BronneReuse Kruipmol VerwysingsReuse Kruipmol Eksterne skakelsReuse Kruipmol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin huisslangKoperTegnologieBloedsomloopstelselChromatografieWerkloosheidVerkragtingGeskiedenis van AfrikaansVergelykings (taalkunde)StikstofKrimpvarkieWoordeboek van die Afrikaanse TaalIngrid JonkerSlawernyMiltKurt-Lee ArendseBronsDieregeluideKatLionel MessiAntisemitismeToestand van materieSkildklierRugbywêreldbeker 2023TydKhoikhoiEnsiklopedie23 AprilHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSeksueel oordraagbare infeksieVratSonnetVierde Industriële RevolusieRoemeensWatersuiweringLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)StadAnale seksOrale seksSlag van BloedrivierPubliekInfeksieKoue OorlogNasiebouGeletterdheidKernkragLieweheersbesieEkonomiese sektorRenteKompasDiarreeGevolge van aardverwarming op oseaneTennisSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSlangVryheidsmanifesJSEStollingsgesteenteBernice WestVlekvrye staalNasionaal-SosialismeMieliestronkApokriewe boekeGetalGlasSilwerWikipediaKlem-in-die-kaakElandréOseaanYsbeerKoorsblaarLeierSout (chemiese stof)Cristiano RonaldoLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNarsisme🡆 More