Reuse-Sandkruiper

Die reuse-sandkruiper (Rhynchobatus djiddensis) is 'n haai wat voorkom aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by Algoabaai.

Daar is ook al 'n spesie in Knysna gevang, maar die haai kom meer algemeen voor aan die kus van KwaZulu-Natal en die Transkei. In Engels staan dit bekend as die giant guitarfish.

Reuse-sandkruiper
Reuse-Sandkruiper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Rhininae
Genus:
Rhynchobatus
Spesie:
R. djiddensis
Binomiale naam
Rhynchobatus djiddensis
Forsskål, 1775

Voorkoms

Van bo af lyk die haai wigvormig met die twee pektorale vinne wat amper soos vlerke lyk. Dit het ook twee dorsale vinne en twee anale vinne. Dit is olyfgroen aan die bokant met wit kolletjies wat in rye oor die bokant loop tot by die tweede dorsale vin. Die haai kan tot 3 m lank en 227 kg swaar word.

Habitat en gewoontes

Die haai verkies modderige of sanderige bodems tot 30 m diep. Hulle eet pylinkvis en klein vissies. Vier kleintjies word op 'n keer gebore in die somer. Die haai oorleef in oseanariums en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Reuse-Sandkruiper VoorkomsReuse-Sandkruiper Habitat en gewoontesReuse-Sandkruiper Sien ookReuse-Sandkruiper BronReuse-Sandkruiper VerwysingsReuse-Sandkruiper Eksterne skakelReuse-Sandkruiper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVaginale kankerAfleiding (taalkunde)Covid-19-pandemieVloeistofOutismeOrgasmeChemiese elementMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaDemi Lee MooreGawes van die Heilige GeesDansDuitslandLys van Griekse mitologiese figureWet op NaturellengrondGroepsdrukGeskiedenis van die BoererepubliekeDuitse maselsLys van Afrikaanse televisiereekseGianna MichaelsRina HugoWaterkringloopLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesSeksuele stimulasiePastoorViëtnamEekhoringFosforNeologismePeriodieke tabelElektrisiteitsvoorsieningBevolkingPlantLongontstekingApartheidWiskundeProteïenFopnuusAgtervoegselLys van musiekinstrumenteRolprentOnderwerp (taalkunde)Taylor SwiftSeksMiskruierGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSikloonReddingskakeMetaalGroot TrekAnglo-BoereoorlogNatuurrampLys van slangeBesoedelingHoofkarakterSelVolhoubare ontwikkelingWetenskaplike klassifikasiePlastiekEkonomieHamilton WesselsIgtiologieRobbeneilandGeografie van Suid-AfrikaBalletVerkoueTafelbergAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeelsugBeesvleisJaco JacobsJames AlexanderYsterSowjetunieSinoniem🡆 More