Republiek Winburg-Potchefstroom

Vlag

Republiek Winburg-Potchefstroom
1844-1848 Republiek Winburg-Potchefstroom
Republiek Winburg-Potchefstroom

Hoofstad Winburg
Potchefstroom
Taal/Tale Nederlands
Afrikaans
Regering Republiek
President
 - 1844–1848 Andries Hendrik Potgieter
Geskiedenis
 - Stigting 9 April 1844
 - Ontbind 1848

Die Republiek Winburg-Potchefstroom was 'n Boererepubliek wat van 9 April 1844 tot 3 Februarie 1848 bestaan het. Die republiek is deur Andries Hendrik Potgieter, die leier van die Voortrekkers, gestig. Die voormalige republieke van Winburg en Potchefstroom is saamgesmelt om die Republiek Winburg-Potchefstroom te vorm.

Die republiek hou op om te bestaan nadat Winburg op 3 Februarie 1848 deur Harry Smith vir die Verenigde Koninkryk geannekseer en by die Oranjerivier-soewereiniteit ingelyf is. Potchefstroom word deel van die gebied wat in 1852 as die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) erken is.

Tags:

Flag of Winburg-Potchefstroom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DermpoliepKlem-in-die-kaakToutrekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KangogrotteRomanSwawelMartin Luther King jr.JansenvilleMiddelmisbruikIndiëLionel MessiMiteWerkwoordCarles PuigdemontByIdioomSkaapKaliumWiki CommonsDroogteSiya KolisiPerdKoolstofdioksiedCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBorsKnopiespinnekopInfeksieProstaatkankerSoweto-opstandVolhoubaarheidLeierSuiwelprodukToekoms van die AardeRooikatNazi-DuitslandOnderhandelinge om apartheid te beëindigTransatlantiese slawehandelEmo AdamsOrgasmeMynbouOseaanKatMenseregteGroot TrekDemografie van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingSlag van BloedrivierTylaKangaroeSlangJagluiperdWes-KaapPeter SnydersCleopatra VIIKunselementeBreinAnale kankerGalileo GalileiKaapstadFamilie (verwantskap)InsekKoolhidraatPersStedelike hitte-eilandWaterbesoedelingWinnie Madikizela-MandelaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVleilandVars waterSwartrenosterDepressie (gemoedstoestand)🡆 More