Eiland Reichenau

Reichenau is 'n bewoonde eiland in die Duitse deelstaat Baden-Württemberg.

Dit is die grootste eiland in die Bodenmeer en deur UNESCO in 2000 saam met die historiese klooster Reichenau as wêrelderfenisgebied gelys. Die eiland word as uitstekende voorbeeld van die godsdienstige en kulturele rol beskou wat groot Benediktynse kloosters in die middeleeue gespeel het.

Kloostereiland Reichenau
Bynaam: Klosterinsel
Die eiland, soos gesien vanuit Switserland
Die eiland, soos gesien vanuit Switserland
Geografie
Eiland Reichenau
Ligging Bodenmeer, Baden-Württemberg

Oppervlakte 4,3 km²
Hoogste punt Die Hochwart 438,7 m
Administrasie
Vlag van Duitsland Duitsland
Deelstaat Baden-Württemberg

Hoofstad Mittelzell
Grootste stad Mittelzell

Demografie
Bevolking 3 203

In administratiewe opsig maak die eiland tans deel uit van die gelyknamige munisipaliteit in die distrik Konstanz wat naas die eiland ook gebiede op die vasteland insluit. Die eiland dien as dié munisipaliteit se administratiewe en kulturele sentrum. Die grootste nedersetting is Mittelzell.

Eksterne skakels

Tags:

Baden-WürttembergBodenmeerDuitslandKlooster ReichenauMiddeleeueUNESCOWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingFabelOos-KaapCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMieliePriemgetalIslamitiese StaatOnderhandelinge om apartheid te beëindigIndustriële RevolusieViëtnamoorlogTelefoonJansenvilleTennisNieuwoudtvilleNazi-DuitslandEmo AdamsAborsie in Suid-AfrikaRooikatBloukraanvoëlSatellietOmgewingsbeheerSeksposisieBokmakierieDuitsWeeluisIntensiewe vormEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBlourokkeEmosieHulpwerkwoordPornografiese akteurOlimpiese SomerspeleOogFaf de KlerkBreingewasGriekwa-AfrikaansGroot GatBevolkingsafnameVoorsetselHarry PotterPaasfeesCheslin KolbeMagnetismeOnderwerp (taalkunde)Karlien van JaarsveldRoofvoëlAardePubliekKonsentrasiekampEerste WêreldoorlogKoue OorlogPaulus van TarsusAfrikaanse taalleerBewussynSpysverteringstelselWetenskaplike klassifikasieLettergreepKaartBatePeter SnydersKolorektale kankerAustraliëOligopolieOssewaDiepaartromboseWaterbesparing in Suid-AfrikaToerismeAkwariumNatuurrampDieremishandelingVoorvoegselWayde van NiekerkBloedsomloopstelselSonkragGereformeerde Kerke in Suid-Afrika🡆 More