Vleuel: Speelposisie in rugby

Vleuels.

(No.'s 11 & 14, plaasvervanger no. 23)

Vleuel: Speelposisie in rugby
Mark Cueto, vleuel van Engeland, oppad doellyn toe.

Soos die naam aandui, ouens wat kon vlieg. Resiesperde. Hande was ietwat onbetroubaar, maar as hulle die bal kon vashou, het hulle die opponente met brute vaart geklop. Deesdae heelwat stadiger, maar baie veilig onder die hoë bal, sodat hulle die heelagter kan uithelp. Die vermoeë om drieë te druk is heeltemal oorbodig, aangesien die senters losskrums in die middelveld afdwing, vanwaar die slotte gaan druk.

Plaasvervanging

Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 11 of no. 14 vervang deur no. 23 vanaf die plaasvervangerbank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen die 50ste en 75ste minuut van die wedstryd.

Noemenswaardige vleuels

'n Paar bekende vleuels (almal Springbokke) ter illustrasie:

Spelerposisies in rugby

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InsekSpinnekopInnes en Franna BenadéKlimaatSuid-Afrikaanse GrensoorlogKatAktuarisKoos KombuisSelfvertroueRMS TitanicPrince Alfred HamletTrekarbeidLys van Afrikaanse skrywersHoenderrasseProteïenDroomGoogle MapsNoFapReënspinnekopGroepsgebiedewetLys van Islamitiese feeste en herdenkingsWet op NaturellengrondLys van Afrikaanse digtersAborsie in Suid-AfrikaKorrupsieRina HugoPaddaKaapstadHondsdolheidDesimale breukeMaselsC.J. LangenhovenRodiumGetalPrimêre sektor van die ekonomieGenadedoodAngolese BurgeroorlogEierleierQuebecMisdaadHector PietersonMaagdelikheidKunsmatige algemene intelligensieShakaAnale kankerSlag van BloedrivierAfrikanersKuberkrakerKoos du PlessisGeskiedenis van AfrikaansLongontstekingTrappe van vergelykingWoordeboek van die Afrikaanse TaalMIV/vigs in Suid-AfrikaBelgiëSeekoeiHennie MaasMuishondIronieKolitisArmoedeverligtingMartin Luther King jr.GautengMusieksimboleVulkanismeWêreld- Ekonomiese ForumGewoonteDulcie van den BerghSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VratLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandEwenaarVigs🡆 More