Regter

'n Regter 'n persoon is wat hof verrigtinge voorsit, hetsy alleen of as 'n deel van 'n paneel van regters.

'n Regter hoor al die getuies en enige ander bewyse wat deur die prokureurs van die saak aangebied word, beoordeel die geloofwaardigheid en argumente van die partye, en maak dan 'n beslissing in die saak gebaseer op hul interpretasie van die wet en hul eie persoonlike oordeel. Daar word van 'n regter verwag om die verhoor onpartydig te voer en, tipies, in 'n oop hof.

Regter
Regters by die Internasionale Geregshof.

Die bevoegdhede, funksies, metode van aanstelling, dissipline en opleiding van regters verskil baie oor verskillende jurisdiksies.In sommige jurisdiksies kan die regter se magte met 'n jurie gedeel word.In inkwisitoriese stelsels van kriminele ondersoek kan 'n regter ook 'n ondersoeklanddros wees. Die voorsittende regter verseker dat alle hofverrigtinge wettig en ordelik is.

Tags:

Bewyse (reg)Hof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Boor (element)NiersteenAspoestertjieGlasAtlantis, Wes-KaapVersamelnaamJuan Antonio VillacañasWaterkringloopProstaatklierBywoordSamestellende afleidingNasionalismeLeeuLien se lankstaanskoeneGroot vyfSuid-Afrikaanse randOmtrek, oppervlakte en volumeCorioliskragDroogteMuskeljaatkatLeierReënvalbepalingPad na jou hartMaatskappyGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMonopolieJohannes MeintjesCheslin KolbeBesoedelingOlifantOnderwerp (taalkunde)KontinentIntensiewe vormMagsverheffingGalileo GalileiDonkieJan van TonderOu Apostoliese KerkBlack SashVeeartsPapegaaieLenteAvbobResensieEkologieRieldansLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSwangerskapTelefoonWes-KaapDonderstormPriemgetalEjakulasieGoudkus (streek)NatuurwetenskapPlaattektoniekGrondwet van Suid-AfrikaGroot TrekKolonisasieNasiebouKunsmisBysteekBeeldspraakFinale OplossingFamilie (verwantskap)Natuurlike hulpbronVoortrekkermonumentPornografieDierSlawernyDoopLidwoord🡆 More