Regering Van Moskou

Die regering van Moskou (Russies: Правительство Москвы, Prawitelstwo Moskwi) is die hoogste uitvoerende gesag in Moskou, Rusland.

Dit word gelei deur die hoogste amptenaar van die stad, die burgemeester.

Regering Van Moskou
Woning van die burgemeester van Moskou.

Die lede van die regering is die burgemeester, onderburgemeesters en ministers. Die regering reik bevele uit wat deur die burgemeester onderteken is. Dit het regspersoonlikheid, en die struktuur en funksies daarvan word deur die wet bepaal.

Volgens die Grondwet van die Russiese Federasie is Moskou as ’n federale stad 'n federale deelgebied van die federasie.

Eksterne skakels

Tags:

BurgemeesterMoskouRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsmisDigvorm2001Distrik SesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyStaalTussenwerpselSamespanningChris HaniPad na jou hartOnse VaderWikimedia-stigtingBewussynGesondheidPaulus van TarsusWerkloosheidBraaiLys van myne in Suid-AfrikaVarkVratGenitale vratSowjetunieMetafoorWetenskapWater (molekuul)Olimpiese SpeleKlinkerPoesTennisMiddelmisbruikKorrupsieKommunikasieAfrikaanse TaalmonumentSpierOrgasmeEskomHolocaustPlantBlourokke7de LaanRuslandKlavierOogproblemeEtniese groepOraniaTylaIndiëKlimaatveranderingToutrekGloeilampSeksuele penetrasieSportOntdekking van goud in Suid-AfrikaFotosinteseMeettegniekDroomJan van TonderDriedimensioneelHoenderSlag van BloedrivierDataverwerkingAppel (sanger)Hernubare energieMikro-ekonomieBestaansboerderyDermpoliepSeksueel oordraagbare infeksieDiarreeSuid-AfrikaKimberleyStellenboschTransatlantiese slawehandelAnale seksBorskankerWaterkringloop🡆 More