Reeva Steenkamp

Reeva Rebecca Steenkamp (19 Augustus 1983 – 14 Februarie 2013) was 'n Suid-Afrikaanse model.

Sy het sedert 2012 met die Olimpiese atleet Oscar Pistorius uitgegaan. Sy is op 14 Februarie 2013 by sy huis doodgeskiet. Pistorius is dadelik vir die moord in hegtenis geneem. Hy is uiteindelik op 12 September 2014 aan strafbare manslag skuldig bevind vir die voorval en op 21 Oktober 2014 tot vyf jaar tronkstraf gevonnis. Op 24 November 2017 is hy in hoër hof tot dertien jaar en vyf maande tronkstraf gevonnis.

Reeva Steenkamp
Gebore
Reeva Rebecca Steenkamp

19 Augustus 1983
Sterf14 Februarie 2013
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepModel
Ouer(s)Barry en June

Steenkamp is op 19 Augustus 1983 in Kaapstad gebore, maar het in Port Elizabeth grootgeword. In 2005 verwerf sy 'n regsgraad van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.

Die werklikheidsreeks Tropika Treasure Island, waaraan sy deelgeneem het, is aanvanklik geskeduleer om vanaf 16 Februarie, 2 dae na haar dood uitgesaai te word. Haar ouers het toestemming gegee dat die program soos beplan kon voortgaan.

Verwysings

Verdere leesstof

  • Steenkamp, June (2014). Reeva : a mother's story. London: Sphere. ISBN 9780751558722.

Eksterne skakels

Tags:

14 Februarie19 Augustus19832013Oscar PistoriusSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVulkanismeTierPaarl GimnasiumJansenvilleHoofkarakterVoorsetselWaarheid-en-versoeningskommissieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van landeKlereProstaatkankerTaylor SwiftVaste stofSigaretDramaMoedersdagElandréNamakwalandGrondwet van Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringVerenigde KoninkrykMarkenNasionale VrouedagKoorsblaarStaatstoelaeAkademiaMeervoudRuslandDieregeluidePêrelPoesBlaaskankerKweekhuiseffekAluminiumRepubliek van Zoid AfrikaKonsentrasiekampMaagdelikheidHokkieAlice MunroAnton GoosenTropiese sikloonSuid-Afrikaanse GrensoorlogUnited Democratic FrontNarsistiese persoonlikheidsteuringMagnesiumPornografiese subgenresMasturbasieYouTubeSatellietfotoBeesvleisKwaggaTrappe van vergelykingArabiesEekhoringBloedvergiftigingGNU/FDL-lisensieNetbalManie JacksonKunsNagapieLika BerningFosforVeeartsWilna SnymanSlawernyBraaiVoegwoordOseaanbesoedelingWikiModeontwerpRegardt van den BerghLeah van NiekerkLabia (geslagsdele)FiksieDeon Meyer🡆 More