Rassisme: Ras of etnies-gebaseerde diskriminasie

Rassisme of rassediskriminasie dui op die sosiale, ekonomiese of politiese diskriminasie teenoor 'n persoon (of groep persone) gebaseer op ras en/of velkleur.

Dit dui nie noodwendig op die haat van een ras teenoor 'n ander nie, maar die uitsluiting of weiering van sekere regte en voorregte, soos destyds toegepas deur die apartheidsregering van Suid-Afrika en die Jim Crow-wette in die VSA.

Rassisme: Ras of etnies-gebaseerde diskriminasie
'n Karikatuur wat 'n Chinese werker voorgestel as 'n misdadiger in die VSA, 1899.
Rassisme: Ras of etnies-gebaseerde diskriminasie
'n Afro-Amerikaanse man wat drink uit 'n drinkfontein, gereserveer vir gekleurde mense in Oklahoma City, tydens die Jim Crow-wette-era, 1939.
Rassisme: Ras of etnies-gebaseerde diskriminasie
Amerikaanse anti-Japannese propaganda tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DiskriminasieDiskriminasie op grond van velkleurJim Crow-wetteSuid-AfrikaVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde State van AmerikaOlifantBreinDonkieVarkNeonMolekuulTrekarbeidVakbondC. Louis LeipoldtNG gemeente JansenvilleRassismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPubliekNiersteenAgtervoegselOos-KaapGriekwa-AfrikaansSaartjie BaartmanJodeSikloonMusieksimboleTaalfossielAbstraksie (rekenaarwetenskap)KriekWaterstofLys van visseAkuutSinkWaterbesoedelingPlae van EgipteBybelPaulus van TarsusMusiekDroogtePornhubNiemetaalKaartMagneetFranse RewolusieLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaSteve BikoHelpmekaar-kollegeMaatskappyClanwilliam-sandvisOssewaPseudowetenskapDieremishandelingPlantGalileo GalileiBevolkingVisMIV/vigs in Suid-AfrikaArmoedeverligtingPersentasieVrystaatGeografie van Suid-AfrikaSpinnekopLarry PageVoornaamwoord3D-rolprentPapierHipoteseHartaanvalJeuksiekteChristiane JaccottetSpierMiddelmisbruikGeelsugKommunismeKunselementeMenseregtedagWinterInternetMasturbasieOu Apostoliese Kerk🡆 More