Rasmus Rask

Rasmus Kristian Rask (Gebore Rasmus Christian Nielsen Rasch, 22 November 1787 – 14 November 1832) was 'n Deense taalkundige en filoloog.

Hy het verskeie werke oor die spraakkuns geskryf en aan vergelykende fonologie en morfologie gewerk. Rask het uitgebreid gereis om tale te bestudeer; eers na Ysland, waar hy die eerste grammatika van Yslands neerskryf, en later na Rusland, Persië, Indië en Ceylon (nou Sri Lanka). Kort voor sy dood is hy aangestel as professor in Oosterse tale aan die Universiteit van Kopenhagen. Rask is veral bekend vir sy bydrae tot vergelykende liguistiek, insluitend 'n vroeë formulering van wat later bekend sou word as Grimm se Wet. Hy is as lid van die Amerikaanse Filologiese Vereniging verkies in 1829.

Rasmus Rask

Verwysings

Bronne

Tags:

1787CeylonDenemarkeFilologieFonologieGrimm se WetLinguistiekMorfologie (taalkunde)Sri LankaTaalwetenskappeUniversiteit van KopenhagenYslandYslands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Adolf HitlerDoziGermaanse taleAtletiekOpenbare BeskermerBaarmoederMalmesbury, Wes-KaapUitskeidingAsiëElektroniese fondsoordragIslamKlankgreepAntoniemBrugSlotmasjienBlaaskankerKangaroeTrappe van vergelykingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWellington, Wes-KaapKoppeltekenEngelandPersPrivaat maatskappyAktuarisOutismePampoentjiesRooibosHartversakingBruin menseRenosterBiologieMenseregteBelastingBorsEenvoudige hangbrugEuropaBloeddrukSlakNoord-KaapImpakte van toerismeAfrikaanse taalleerRinkhalsBreinvliesontstekingLetterkundeOogproblemeLys van hoofstedeSokkerSally EsterhuizenMierVirtuele wêreldTuberkuloseKoraalrifMusieksimboleGlobaliseringMIVDeelteken en umlautEreksieGrammofoonAkteurVarkTopografieMarco PoloBoesmanLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBoelieryLiefdeKameelperdPeriodieke tabelEkonomieNathaniel Rothschild🡆 More