Vitex Harveyana: Plantspesie

Die rankvingerblaar (Vitex harveyana) is 'n struik of boom wat inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika is.

In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.

Rankvingerblaar
Vitex Harveyana: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Vitex
Spesie:
V. harveyana
Binomiale naam
Vitex harveyana
H.Pearson, (1901)
Sinonieme
  • Vitex geminata H.Pearson
  • Vitex harveyana f. geminata (H.Pearson) Moldenke
  • Vitex schlechteri Gürke

Die struik se FSA-nommer is 660. In Engels staan die boom bekend as Scrambling Fingerleaf.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GloeilampKaapse florarykApartheidRefentse MorakeSeksLien se lankstaanskoeneHemelvaartsdagWeer (meteorologie)Demi Lee MooreLandbouBeesvleisPseudowetenskapAarde se atmosfeerWet op Verbod van Gemengde HuwelikeTrekarbeidBurgerregteKonjunktivitisHondNoordwesLys van Griekse mitologiese figureImpakte van toerismeInentingMenslike seksuele gedragDuitslandTermietKwame NkrumahIroniePrimêre sektor van die ekonomieOlimpiese SomerspeleMark (ekonomie)LemoenIslamitiese Staat22 AprilOlimpiese Somerspele 2024Gregoriaanse kalenderPinksterDiarreeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAardbewingPersRekenaarIngrid JonkerTelevisieGroot GatVarkgriepKlem-in-die-kaakBraaiGalblaasWoestynAlliterasieFaf de KlerkEreksieWayde van NiekerkMagsverheffingOrrelRivierSeksposisieBrandmondsindroomSaartjie BaartmanJan van TonderSeksuele opwekkingFrederik Willem de KlerkMolekuulSosiale ordeWolkGeelsugKankerAgtergrond (narratief)Lys van Afrikaanse skrywersAarverkalkingCleopatra VIIGianna MichaelsHokkieTandbederfYstervarkPaarl Gimnasium🡆 More