Combretum Patelliforme: Plantspesie

Die rankboswilg (Combretum patelliforme) is 'n struik of 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort.

Die plant is inheems aan Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en Limpopo voor.

Rankboswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. patelliforme
Binomiale naam
Combretum patelliforme
Engl. & Diels, 1899
Sinonieme
  • Combretum celastroides subsp. orientale Exell
  • Combretum trothae Engl. & Diels

In Suid-Afrika word die spesie bedreig deur landelike ontwikkeling en landbou, veral in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit is egter veilig in die Krugerwildtuin en die Tembe-olifantpark.

Die boom se FSA-nommer is 534.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalTikTokZuid-Afrikaansche RepubliekSenuweestelselSlag van Cuito CuanavalePsigopatieMenseregtedagDroomOpgestopte speelgoedInhoudSelfstandige naamwoordSwangerskapSkoonma-se-tongLimfvatstelselOrganometaalchemieKankerHondsdolheidEkostelselEkonomie van Suid-AfrikaBloemfonteinDrie SusterskerkeAasblomDie BylKlein-KarooByvoeglike naamwoordAtriale fibrillasieVlag van Afghanistan26 MaartGroot TrekBeesRugbyKrokus Stadsaal-aanvalAkuutSwitserlandDeon MeyerBreinDanie du ToitTurkyeOogproblemeSuid-Afrikaanse InkomstediensPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDroogteAfghanistanTrappe van vergelykingKoöperasiestoriesSinoniemWeer (meteorologie)GeurmiddelKruisigingVoortrekkermonumentIndonesiëBywoordNederduitse Gereformeerde KerkEreksieAnale seksRynhesseKinkhoesKolitisMaselsKlein vyf diereEoraptorLys van kleureFredi NestMisdaadRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AspergersindroomMagda van BiljonPolisieGalblaasSlaapapnee🡆 More