Ramatlabama

Ramatlabama is 'n dorpie in Noordwesprovinsie en 'n grensbeheerpos vir voertuie en treine met Botswana.

Ramatlabama
Dorpie en grenspos
Ramatlabama is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Ramatlabama
Ramatlabama
Ramatlabama Ramatlabama se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°38′58″S 25°34′30″O / 25.64944°S 25.57500°O / -25.64944; 25.57500 25°34′30″O / 25.64944°S 25.57500°O / -25.64944; 25.57500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitMahikeng
Oppervlak
 • Totaal18,47 km2 (7,13 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal38 297
 • Digtheid2 073/km2 (5 370/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense98.1%
Taal (2011)
 • Tswana85.1%
 • Xhosa4.8%
 • Zoeloe3.3%
 • Engels1.7%
 • Ander5.1%
Poskode (strate)
2745
Poskode (posbusse)
2745

Geskiedenis

Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog was dit die hoofkwartier van die Regiment van die Protektoraat. Dit is verwoes in 'n onverwagte aanval deur die Boere. Die naam is afgelei van 'n insident waarin opperhoof Montsioa 'n leeu op kort afstand doodgemaak het. Dit beteken om wydsbeen oor te gaan. Die grenspos het dieselfde naam aan die Botswanakant.

Spoorweë

Dit is die plek waar die spoorlyn tussen Kaapstad en Bulawayo Botswana binnegaan; noord van Ramatlabama vorm die spoorlyn die hooflyn van Botswana Spoorweë, en suidoos is dit deel van Transnet Freight Rail se netwerk in Suid-Afrika.

Suid-Afrika Botswana
Streek Noordwes Suidelik
Dorp Ramatlabama Ramatlabama
Pad N18 A1
Spoor Transnet Freight Rail Botswana Railways
Koördinate 25°38′58″S 25°34′30″O / 25.6494°S 25.5750°O / -25.6494; 25.5750 (Ramatlabama) 25°38′21″S 25°34′25″O / 25.6391°S 25.5737°O / -25.6391; 25.5737 (Ramatlabama)
Besigheidsure - Reisigers 06:00 - 22:00 06:00 - 22:00
Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15
Telefoonnommer +27 (0) 18 390 2533
Faksnommer +27 (0) 18 393 0334

Sien ook

Verwysings

Tags:

Ramatlabama GeskiedenisRamatlabama SpoorweëRamatlabama Sien ookRamatlabama VerwysingsRamatlabamaBotswanaNoordwes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksiePsigopatieStikstofRegardt van den BerghAndré JacobsErfenisdag (Suid-Afrika)WatersuiweringBywoordSpelerposisies in rugbyYsterBeesvleisNamibiëGroot DepressieKrugerwildtuinWet op Bantoe-onderwysKinderregteLeah van NiekerkMaagTranspirasieVerstedelikingKarlien van JaarsveldReënOranjerivierRenteRamsar-vleilande in Suid-AfrikaJan van TonderJan-Willem BreureAkroniemKunsOlifantAppelKultuurNic de JagerLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVulkaanHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSteentydperkAardeLianie MayInternetGriekse mitologieKunsmatige algemene intelligensieEekhoringSeksuele stimulasieGawes van die Heilige Gees7de LaanHidroëlektrisiteitToekoms van die AardeSkisofrenieZack du PlessisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDaggaRenosterSwartwitpensMenseregtedagCheslin KolbeVerdampingGlobaliseringKoos BekkerSias ReineckeWoordsoortSendelingposisieElzette MaarschalkRina HugoYstervarkLys van politieke partye in Suid-AfrikaLionel PetersonBurgerregteAfro-AmerikanersAfleiding (taalkunde)Nadia ValvekensKaapstadKnieLys van Afrikaanse skrywersLeeuAnneli van Rooyen🡆 More