Raleigh: Hoofstad van Noord-Carolina

Raleigh is die hoofstad van Noord-Carolina, met 'n bevolking van 423 200 (2012), en vorm saam met Durham, Cary en Chapel Hill die Triangle (die driehoek) wat meer as 2 miljoen inwoners tel.

Raleigh is die tweede grootste stad in Noord-Carolina, genoem na een van die bekendste persoonlikhede van die Elisabethaanse tydperk, die adellike Engelse seevaarder, ontdekker, skrywer, digter, soldaat, politikus, howeling en spioen Sir Walter Raleigh (1552–1616). Raleigh het in Amerika self nooit voet aan wal gesit nie.

City of Raleigh

Raleigh: Hoofstad van Noord-Carolina
Kaart Wapen
Raleigh: Hoofstad van Noord-Carolina
Raleigh: Hoofstad van Noord-Carolina
Vlag
Raleigh: Hoofstad van Noord-Carolina
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika VSA
 Administratiewe gewes Noord-Carolina
 Koördinate 35°49′08″N 78°38′41″W / 35.81889°N 78.64472°W / 35.81889; -78.64472 78°38′41″W / 35.81889°N 78.64472°W / 35.81889; -78.64472
 Stigting 1792
 Klimaat Subtropiese klimaat
 Oppervlakte:  
 - Totaal 144.8 vk km
 Hoogte bo seevlak 96 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012 skatting) 423 179
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 21 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 9 / 30 °C
 - Bevolkingsdigtheid 2 963/vk km
 Etniese groepe:  
 - Wit 63.31%
 - Swart 27.8%
 - Meksikaans 7.01%
 Tydsone Eastern (EST)
 - Somertyd Junie-September
 Burgemeester (party) Mary-Ann Baldwin (D)
 Amptelike webwerf raleighnc.gov


Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

HoofstadNoord-Carolina

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DawidInternetDemokrasieSuiwelprodukDrinkwatervoorsieningNasiebouJohannesburgDataverwerkingXenofobieRooibokStilleweKaliforniëJan-Willem BreureSwangerskapSendelingposisieWinterMonopolieMensElandréAfrikaanse Protestantse KerkVoëlgriepGoudGordelroosPlaasjapieVoortrekkermonumentSirkelWindPseudowetenskapTranspirasieSpelerposisies in rugbySteve HofmeyrAmandelKrokodilHibernasieDirekte en Indirekte redeNederduitsch Hervormde KerkBelastingErfenisAfkortingSteve BikoAnneli van RooyenTweede Nuwe JaarMaselsWinnie Madikizela-MandelaProvinsies van Suid-AfrikaPubiese hareRuslandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kobus LombardKoggelmanderLys van elemente volgens simboolGeslagGemeenskapsorganisasieLys van bekende Suid-AfrikanersHomofoonMiddelmisbruikHorlosieSuikerbekkiesLongontstekingNasionale VrouemonumentVingerseksCleopatra VIIDulcie van den BerghNagapieJan van TonderAlice MunroMateriaalGenadedoodJaco JacobsKaapstadPlantVaginaKinderregteNommertekenWaterbesparing in Suid-AfrikaAppel (sanger)Kuberkraker🡆 More