Raikoke

Raikoke (Russies: Остров Райкоке; Japannees: 雷公計島, Raikoke-tō) is 'n klein onbewoonde vulkaaneiland in die sentrale gedeelte van die Koerile-argipel tussen Rusland en Japan, sowat 20 km noord van die eiland Matoea geleë.

Administratief behoort Raikoke aan die Russiese Sachalin-oblast.

Raikoke
Inheemse naam: Остров Райкоке
雷公計島 Raikoke-tō
Nasa-Landsat-satellietbeeld van Raikoke-eiland
Nasa-Landsat-satellietbeeld van Raikoke-eiland
Geografie
Raikoke
Ligging Rusland, See van Ochotsk
Koördinate 48°17′31″N 153°15′04″O / 48.29194°N 153.25111°O / 48.29194; 153.25111 153°15′04″O / 48.29194°N 153.25111°O / 48.29194; 153.25111
Argipel Koerile

Oppervlakte 4,6 vk km
Hoogste punt Raikoke 551 m
Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Oblast Raikoke Sachalin

Demografie
Bevolking Onbewoon

Groot uitbarstings: 1924 en 2019
Raikoke
Die vulkaaneiland Raikoke, soos gesien vanuit die Golovnin-seestraat
Raikoke
Raikoke se uitbarsting in 2019 het 'n groot wolk vulkaanas in die atmosfeer uitgestoot

Raikoke was ná sy laaste uitbarsting in 1924 byna 'n eeu lank 'n sluimerende vulkaan totdat dit op 22 Junie 2019 skielik uitgebars het. Die uitbarsting was so magtig dat dit volgens die Amerikaanse ruimte-administrasie Nasa nog deur astronaute in die Internasionale Ruimtestasie teen 'n hoogte van 408 km waargeneem kon word. Vulkaniese gasse en as, wat uit die 700 meter breë krater in die atmosfeer uitgestoot is, het aan sonsop- en -ondergange elders op Aarde 'n purperroi kleur gegee.

Wetenskaplikes neem aan dat die eiland se flora deur die uitbarsting vernietig is. Of Raikoke se groot kolonies van ysstormvoëls en Steller-seeleeus die uitbarsting oorleef het, is onbekend.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

JapanJapanneesKoerileRuslandRussiesSachalin-oblastVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelakantHerpes simplexMIV/vigs in Suid-AfrikaLeeuPad na jou hartAlkoholismeMangelontstekingGedigBeaufortskaalWoordeskatMuishondNelson MandelaMaagsweerAfvalbestuurTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMynbouEkonomiese sektorVoegwoordDrakensbergeMona LisaCorioliskragRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BorskankerWaatlemoenDansOntbossingLoftus MaraisTweede Nuwe JaarGordelroosKoolstofdioksiedLetterlike en figuurlike taalgebruikBynierCleopatra VIISnaarinstrumentLionel MessiAkuutVormLys van myne in Suid-AfrikaDomineeProteaPriemgetalAngolese BurgeroorlogGenitale vratLNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVolstruisSelfoonWêreldwye webVerlede tydLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSpelerposisies in rugbyProteïenNeurenberg-verhoreLys van Afrikaanse skrywersPeach van PletzenMusiekReg tot ‘n gesonde omgewingApokriewe boekeJeuksiekteLiewe HeksieKoppeltekenPaasfeesWater (molekuul)Lys van kinderspeletjiesKolitisSpreeuEngelsMaatskappyEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaErosietipesSendelingposisie🡆 More