Rahima Moosa

Rahima Moosa (* 14 Oktober 1922, † 29 Mei 1993) was ′n lid van die Transvaalse Indiërkongres en later die African National Congress (ANC).

Sy is wel-bekend vir haar rol in die nasionale optog van vroue op 9 Augustus 1956. Moosa was ook ′n vakbondverteenwoordiger vir die Cape Town Food and Canning Workers Union.

Rahima Moosa
Gebore14 Oktober 1922
Die Strand, Kaapstad
Sterf29 Mei 1993
NasionaliteitSuid-Afrikaanse
BeroepAktivis
Bekend virNasionale optog van vroue in 1956
Politieke partyAfrican National Congress (ANC)
Kinders4
GeloofIslam
Rahima Moosa
Die Rahima Moosa-huis in Johannesburg.

Lewensbeskrywing

Rahima Moosa is op 14 Oktober 1922 by die Strand, Kaapstad in die Unie van Suid-Afrika gebore. Sy het na Hoërskool Trafalgar toe gegaan. Nadat Rahima en haar tweelingsuster Fatima oor die apartheidsregering geleer het, het hulle in politiek aktief geword. In 1943 word sy ′n vakbondverteenwoordiger vir die Cape Town Food and Canning Workers Union.

In 1951 trou Rahima met haar Kameraad Vryheidsvegter Dr. Hassen “Ike” Mohamed Moosa. Hulle het dieselfde jaar by Johannesburg gekom. In Johannesburg word Moosa lid van die Transvaal Indiërkongres en later die ANC. In 1955 het Moosa 'n belangrike rol in die Congress of the People gespeel. Terwyl Moosa in Augustus 1956 met haar dogter Natasha swanger was, het sy die nasionale optog van vroue gelei.

Afsterwe

As gevolg van suikersiekte het Moosa in 1970 ′n hartaanval gehad, na hierdie voorval het haar gesondheid versleg tot haar dood op 29 Mei 1993, slegs ′n jaar voor ′n volledig-vrye en demokratiese Suid-Afrika.

Tags:

14 Oktober1922199329 MeiAfrican National Congress

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sekelvin-ghieliemientjieMiltMosesLionel PetersonDwelmmiddelRuslandSleutel (musiek)Bruin menseBrongitisAfrikanersTuisbladKarwatsMierBloeddrukGautengVoëlTweede Nuwe JaarStikstofAardbewingRussiesJohannes KerkorrelSamestellingBayer 04 LeverkusenTsongaVioolC.J. LangenhovenNoag se arkGroot GatBeer AdriaansePoesGewone tortelduifDokterSeksLuiaardAngina pectorisAfrican Movement CongressEjakulasieWhatsAppWynSuid-Afrikaanse PolisiediensAtoomArmoedeCeresGenesisPrimêre sektor van die ekonomieAlfabetSiya KolisiWaarnemingEnsiklopedieRumatiekAarde se atmosfeerUitwerking van klimaatsveranderingPaaiementberekeningBraaiCristiano RonaldoSeksualiteitKoöperasiestoriesRon Thompson (akteur)Kunsmatige intelligensieSomerNapoleon BonaparteJohan StemmetFranse RewolusieEvangelies Gereformeerde KerkHentaiEnkelvoudige sinSpaansMusieksimboleWaterbesparing in Suid-AfrikaMateriaalApokriewe boekeNagmaalDoziAngssteuringPinksterLugbesoedelingVulva🡆 More