Radionuklied

'n Radionuklied, ook genoem 'n radioaktiewe isotoop of 'n radioïsotoop deur chemici en fisici, is 'n atoom met 'n onstabiele kern.

Hierdie kern word gekenmerk deur oortollige energie wat oordraagbaar is na 'n nuutgevormde stralingsdeeltjie binne die kern, of na 'n atomiese elektron. Die radionukliede ondergaan radioaktiewe verval deur hierdie proses, en straal gammastrale uit en/of subatomiese deeltjies. Hierdie deeltjies konstitueer ioniserende uitstraling. Radionukliedes mag natuurlik voorkom, maar kan ook kunsmatig geproduseer word.

Dit speel 'n belangrike rol in die tegnologieë wat ons van voedsel, water en goeie gesondheid voorsien.

Tags:

AtoomAtoomkernGammastraalIsotoopRadioaktiewe vervalSubatomiese deeltjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TienerErektiele disfunksieOrrelEugenetikaLys van Afrikaanse rolprenteMosesBek-en-klouseerDirekte en Indirekte redeSkaapMiddelmisbruikJeugdagNasionalismeTransatlantiese slawehandelHokkieLeestekenProteïenHaelBruin menseGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRassismeN.P. van Wyk Louw2001HibernasieBurgerregteMusieksimboleDistrik SesEmosieVlag van Suid-AfrikaStaalVaste stofLemoenWetenskaplike metodeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCristiano RonaldoByvoeglike naamwoordStellenboschStilleweDoopJaco JacobsProstaatkankerGesondheidStedelike hitte-eilandGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondBreinkaartSeksuele penetrasieKompasWieg van die MensdomRumatoïede artritisMenslike skeletWinnie Madikizela-MandelaSpysverteringstelselRonelda KamferHelpmekaar-kollegeKunsmatige intelligensiePesachOnderwerp (taalkunde)Sharpeville-slagtingWeer (meteorologie)PornografieTweede WêreldoorlogAngina pectorisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LiefdeDroomSwart nasionalismeKrieketWitrenosterTaalfossielSkoenlapperOopbroninhoudMetafoorLys van myne in Suid-Afrika🡆 More