Raasblaar: Plantspesie

Die raasblaar (Combretum zeyheri Sond.) is 'n boom wat inheems is aan Suid-Afrika.

Dit groei in die noordooste van die land. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.

Raasblaar
Raasblaar: Galery, Sinonieme, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. zeyheri
Binomiale naam
Combretum zeyheri
Sond., 1850
Sinonieme
Sien teks.

Hierdie bladwisselende boom word 3 – 10 m hoog en kom so ver noord as Kenia voor. Die boom kom ook algemeen in die Zeerust, Swartruggens, Rustenburg en Thabazimbi gebiede voor.

Die boom is inheems in Angola, Benin, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Tanzanië, Togo, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 546.

Galery

Sinonieme

  • Combretum antunesii Engl. & Diels
  • Combretum bragae Engl.
  • Combretum calocarpum Gilg ex Suess.
  • Combretum dilembense De Wild.
  • Combretum glandulosum F.Hoffm.
  • Combretum lopolense Engl. & Diels
  • Combretum megalocarpum Brenan
  • Combretum oblongum F.Hoffm.
  • Combretum odontopetalum Engl. & Diels
  • Combretum platycarpum Engl. & Diels
  • Combretum rupicola Engl. ex Diels
  • Combretum sankisiense De Wild.
  • Combretum sinuatipetalum De Wild.
  • Combretum teuszii Engl. & Diels
  • Combretum tinctorum Welw. ex M.A.Lawson
  • Combretum zeyheri var. seineri Engl.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Raasblaar GaleryRaasblaar SinoniemeRaasblaar Sien ookRaasblaar VerwysingsRaasblaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wayde van NiekerkOrtopedieSeksueel oordraagbare infeksieBaardskeerder-spinnekopDiepaartromboseTuisbladKlitorisBeesPaarl GimnasiumNatuurbewaringSesnasies-toernooiMarkus JoosteDemi Lee MooreAkroniemLandbouWaarheid-en-versoeningskommissieGedigFamilie (verwantskap)AntoniemJaco du PlessisOraniaMuskeljaatkatHannes van WykGeorgiese nasionale rugbyspanFritz WepperOnse VaderNoord-KaapSamsung GroepOutismeSuikersiekteTandbederfOntsteking (geneeskunde)DroogteBipolêre gemoedsteuringMenslike penisgrootteAsmaOnderwys in Suid-AfrikaAlfabetSpysverteringstelselPornografiese subgenresNieu-SeelandLys van Joodse feeste en herdenkingsBreinAngssteuringKangaroeVerkleinwoordWaldimar PelserDachshundNederlandsAkuutLys van Suid-Afrikaanse musikanteDuitslandJoodse kalenderSonsteekSusan CoetzerJada FireDiarreeRugby26 MaartNierversakingOlifantPtolemeusPalmsondagKoorsblaarHeilige SaterdagKoggelmanderLys van veltoestandeAllergieMorfologie (taalkunde)ISBNKappie (skryfteken)Donderstorm🡆 More