Raad Van Europa

Die Raad van Europa (afgekort: RvE, Frans: Conseil de l'Europe, Engels: Council of Europe) is 'n internasionale organisasie waaraan 47 Europese lande behoort.

'n Verdere 6 nie-Europese lande, asook die Vatikaanstad, is waarnemende lede. Wit-Rusland is sedert 1993 kandidaat. Die raad is op 5 Mei 1949 met die Verdrag van Londen deur 10 van sy stigterslede in die lewe geroep. Die RvE se setel is in die Franse stad Straatsburg.

Raad Van Europa
Die Europese vlag is aanvanklik vir die Raad van Europa gebruik en later ook vir die Europese Unie.
Raad Van Europa
Kaart van die Raad van Europa se lidlande

Lidmaatskap is oop vir alle Europese demokrasieë wat die oppergesag van die reg aanvaar, fundamentele mense- en burgerlike regte van hul burgers waarborg en minderheidsgroepe respekteer. Een van die raad se eerste suksesse was die Europese Konvensie oor Menseregte in 1950, wat as die basis vir die Europese Hof van Menseregte dien.

Die Raad van Europa moet nie met die Europese Raad of die Raad van die Europese Unie, twee organe van die Europese Unie, verwar word nie.

Op 15 Maart 2022 het Rusland 'n onttrekkingsprosedure van die Raad begin, wat sy formele begeerte om te onttrek op 31 Desember 2022 gelewer het, en sy voorneme aangekondig om die Europese Hof vir Menseregte aan die kaak te stel. Op dieselfde dag het die Raad se Komitee van Ministers egter besluit dat Rusland se lidmaatskap in die Raad onmiddellik beëindig sou word, en het bepaal dat Rusland eerder van die Raad uitgesluit is.

Lidlande en waarnemende lande

Lidlande


Waarneemers


Verwysings

Literatuur

  • (nl) Geschiedenis van de Internationale Betrekkingen, Prof. Dr. Th. Luykx, Elsevier Sequoia, Brussel, 1971

Eksterne skakels

Tags:

Raad Van Europa Lidlande en waarnemende landeRaad Van Europa VerwysingsRaad Van Europa LiteratuurRaad Van Europa Eksterne skakelsRaad Van EuropaEngelsEuropaFransStraatsburgVatikaanstadWit-Rusland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Limpopo (rivier)Gawes van die Heilige GeesLandbouMuskeljaatkatSimon PetrusRekenaarRobbeneilandUniegebouHoofstadSlangAbstraksie (rekenaarwetenskap)Bruto binnelandse produkSatellietUitwerking van klimaatsveranderingGemeenskapsorganisasieNarsismeInligtingVarkgriepGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGedigJuan Antonio VillacañasWinnie Madikizela-MandelaLys van myne in Suid-AfrikaMiltYstervarkNieuwoudtvilleWikipediaParkinson se siekteMetafoorDriedimensioneelWolkCleopatra VIIVaginaWoordeboek van die Afrikaanse TaalVaginale kankerMikro-ekonomieOnse VaderHerfsHarry PotterEkonomiese sektorWêreld- Ekonomiese ForumLabia (geslagsdele)YslandSteve BikoSosiale mediaOlifantAnale seksPornografiese akteurViëtnamoorlogFrankrykChristiaan BarnardEkonomie van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteWetenskaplike metodeKimberleySlaginstrumentBrasiliëGrondsoorteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOrale seksKoperAborsieNag van die lang messeBrongitisDramaNasiebouAfkortingMadison IvyLongVerkoueEkostelselDonderstormLys van Joodse feeste en herdenkingsHernubare energieKoorsMenslike seksuele gedrag🡆 More