Suid-Afrika R511: Streeksroete

Die R511 is 'n streeksroete wat Sandton met Thabazimbi verbind.

Die roete begin waar dit kruis met die N1-nasionale pad en noordwaarts gaan. Suid van die N1 dra die pad die naam R81-motorweg. Die roete gaan verby Montecasino, kruis die R564, ook bekend as Witkoppenweg, en gaan noord. Hierdie gedeelte staan ook bekend as William Nicholweg. Dit gaan verby die R562, kruis die N14, R114, mededeel die M26-motorweg, en gaan noord. Die kruis die R104, kruis die N4 se begin, draai regs in Hartbeespoort, gaan verby die R514 en R513, kruis die N4-snelweg, dan die R566 en gaan deur Brits. Dit gaan dan verby die R516 by Koedoeskop en sluit 8 km suid van Thabazimbi by die R510 aan.

Streeksroete R511 shield

Streeksroete R511
Belangrike aansluitings
SuidoospuntSuid-Afrika R511: Streeksroete N1 in Sandton
 Suid-Afrika R511: Streeksroete R564
Suid-Afrika R511: Streeksroete R562
Suid-Afrika R511: Streeksroete N14
Suid-Afrika R511: Streeksroete R114
Suid-Afrika R511: Streeksroete R104
Suid-Afrika R511: Streeksroete N4
Suid-Afrika R511: Streeksroete R514
Suid-Afrika R511: Streeksroete R513
Suid-Afrika R511: Streeksroete N4
Suid-Afrika R511: Streeksroete R566
Suid-Afrika R511: Streeksroete R516
NoordwespuntSuid-Afrika R511: Streeksroete R510, 8 km suid Thabazimbi
Ligging
DorpeHartbeespoort
Brits
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R511: Streeksroete R510R512 Suid-Afrika R511: Streeksroete

Sien ook

Bron

Tags:

BritsHartbeespoortN1N14N4R104 (Suid-Afrika)R510 (Suid-Afrika)R513 (Suid-Afrika)R514 (Suid-Afrika)R516 (Suid-Afrika)R562 (Suid-Afrika)R564 (Suid-Afrika)R566 (Suid-Afrika)SandtonThabazimbi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierGeweldGeografie van Suid-AfrikaOnderwys in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordGautengGeelsugSwartwitpensSlawernyTafeltennisWoestynJesus van NasaretJeugdagSportLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMaagGroot DepressieDrinkwatervoorsieningMelaatsheidRepubliek van Zoid AfrikaVulkaanMaagsweerNeologismeVolstruisBrongitisErdwurmKrugerwildtuinBaälBiodiversiteitSeksueel oordraagbare infeksieReg tot ‘n gesonde omgewingNylrivierPubiese harePornhubDoelwitJakkalsHelga UysSlag van Cuito CuanavaleHannes van WykMondMIVATsoenamiHorlosieLiefdeAllan BoesakWaterbesparing in Suid-AfrikaEugenetikaLys van Griekse mitologiese figureRooikatVerenigde KoninkrykTekstielLeierRatelBergen-Belsen-konsentrasiekampNagapieNamibiëGroot vyfRookgewoonteKondensasieOu Apostoliese KerkWiki CommonsLikkewaanStaalErfenisSwemErosietipesSuid-Afrikaanse randBeeldspraakSeksuele opwekkingCSSMusiekBywoordKarakterisering🡆 More