Río Uruguay

Die Río Uruguay (Spaans: , Guaraní: Ysyry Uruguái, Portugees: Rio Uruguai ), is 'n groot suidwes-vloeiende rivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 1 838 km, is die tweede grootste sytak van die Río Paraná. Die naam van die rivier beteken "Rivier van die kleurvolle voël".

Río Uruguay – Rio Uruguai
Die Río Uruguay naby Misiones, Argentinië.
Die Río Uruguay naby Misiones, Argentinië.
Die Río Uruguay naby Misiones, Argentinië.
Río Uruguay

Die stroomgebied van die Río Uruguay.

Oorsprong Serra Geral, Santa Catarina (Brasilië)
Monding Río de la Plata naby Buenos Aires, Argentinië
(Atlantiese Oseaan)
Stroomgebied Brasilië, Argentinië en Uruguay
Lengte 1 838 km (1 140 myl)
Oorspronghoogte 1 800 m (5 906 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 5 500 m³/s (194 000 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 365 000 km² (140 000 myl²)
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Río Uruguay
Satellietbeeld van die Río Paraná, die Río Paraguay en die Río Uruguay

Die Río Uruguay ontspring in die Brasiliaanse Bergland in die deelstaat Santa Catarina. Dit vorm aansluitend die grens tot die deelstaat Rio Grande do Sul en later die grens tussen Argentinië en Brasilië. Op die laaste 300 km vorm die rivier die grens tussen Argentinië en Uruguay, wat sy naam van die rivier aflei: "Republiek Oos van die Uruguay". Saam met die Río Paraná mond die rivier uit in die Rio de la Plata, wat naby Buenos Aires in die Atlantiese Oseaan uitmond.

Verwysings


Tags:

GuaraníPortugeesRivierRío ParanáSpaansSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondsoorteHondEkonomiese sektorJan van TonderWiskundige terminologieTradisionele literatuurMosambiekDrie-eenheidHector PietersonJagluiperdVraag en aanbodAntisemitismeSwartbewussynsbewegingCounter-Strike 2Wet op Bantoe-onderwysFeminismeLionel PetersonDurbanNamakwalandKindermishandelingKaaps-Hollandse stylKrampVerenigde KoninkrykAtoomWright-broersNaaldekokerPersoonlike voornaamwoordDiatomiese molekuulLys van kinderspeletjiesKonjunktivitisLentePeriodieke tabelSlawernyNoag se arkRookgewoonteTrappe van vergelykingDonkieMorfologie (taalkunde)Cheslin KolbeBeleggingSeksposisieKarakteriseringRonelda KamferPrivaat maatskappyAsiëRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMenstruasieOnderhandelinge om apartheid te beëindigBlomIndustriële RevolusieStokely CarmichaelWerkwoordSirkelKaapse VlakteNeurenberg-verhoreLiefdeKlimaatveranderingKankerCovid-19-pandemieSamestellende afleidingFabelDieregeluideDistillasieWithaaiVolstruisJode in Suid-AfrikaDroomAppel (sanger)VaginaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTelkomVoëlMiddeloorontstekingProstaatkankerAnale seksImpakte van toerismeFilistyneTaal🡆 More