Río Marañón

Die Río Marañón (Spaans: ) is die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika.

Dit is saam met die Río Ucayali een van twee bronriviere van die Amasonerivier. Die rivier, met 'n lengte van 1 737 km, is die langste rivier, wat uitsluitlik deur Peru vloei. Die Río Marañón vloei deur hooggebergte, half-woestyn valleie, asook subtropiese en tropiese reënwoud.

Río Marañón
Die Río Marañón na die inmonding van die Río Santiago naby Borja. Vanaf hier is die rivier bevaarbaar.
Die Río Marañón na die inmonding van die Río Santiago naby Borja. Vanaf hier is die rivier bevaarbaar.
Die Río Marañón na die inmonding van die Río Santiago naby Borja. Vanaf hier is die rivier bevaarbaar.
Río Marañón

Die stroomgebied van die Río Marañón.

Oorsprong Saamvloei van die Río Lauricocha en die Río Nupe in die Andes, noordoos van Lima (Peru)
Monding saamvloei met die Río Ucayali
Amasonerivier
Stroomgebied Peru
Lengte 1 737 km (1 079 myl)
Oorspronghoogte 5 800 m (Río Nupe)
Mondinghoogte 88 m
Gemiddelde afloop 14 900 m³/s
Stroomgebiedopp. 382 877 km²
Río Marañón
Vallei van die Río Marañón tussen Chachapoyas en Celendín, Peru
Río Marañón
Die Río Marañón in die Huánuco-streek, Peru
Río Marañón
Die Río Marañón in die provinsie Yarowilca, Peru
Río Marañón
Die Río Marañón in die Cajamarca-streek, Peru

Die Río Marañón ontstaan deur die saamvloei van die Río Lauricocha en die Río Nupe in die Peruaanse Andes noordoos van Lima. Aansluitend vloei die rivier binne die Andes in noordwestelike rigting parallel tot die kus van die Stille Oseaan. Net suid van die grens tot Ecuador vloei die Río Marañón in oostelike rigting. Naby die ewenaar net wes vanaf die grens tot Brasilië vloei die rivier met die uit suidelike rigting komende Río Ucayali saam en die hoofloop van die Amasonerivier ontstaan, vanaf hier ook Rio Solimões genoem.

Sytakke

Die grootste sytakke (stroomaf):

Linkse sytakke Regse sytakke
  • Paccha
  • Chamaya
  • Chinchipe
  • Cenepa
  • Santiago
  • Moroña
  • Pastaza
  • Nucuray
  • Urituyacu
  • Chambira
  • Tigre
  • Utcubamba
  • Imaza
  • Nieva
  • Apaga
  • Huallaga
  • Samiria

Verwysings

Tags:

AmasonerivierPeruReënwoudRivierRío UcayaliSpaansSuid-AmerikaTropiese reënwoud

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ShakaDolfynAfrikaanse WikipediaMusieksimboleNatuurbewaringOrgasmeSowjetunieWolkAborsie in Suid-AfrikaParkinson se siekteGriekse mitologieWaterbesoedelingMensRobbeneilandSteve HofmeyrSwaweldioksiedPastoorSigaretPeach van PletzenNylrivier (Suid-Afrika)NeerslagBysteekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAdolessensieBelvidere Holy Trinity-kerkALeon KrugerBaarmoederDonderstormCorioliskragAlice MunroSatellietIdioomAnneli van RooyenKhoikhoiVlag van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikSeksposisieSpinnekopAntisemitismeElzette MaarschalkWoordeboek van die Afrikaanse TaalBelastingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisInfeksieKonjunktivitisHoenderSirkusDikdermWet op NaturellengrondErosietipesGasBestuiwingOmtrek, oppervlakte en volumeDiarreePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPuberteitVulvaBestaansboerderyAardedagNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWaterstofNasionale VrouedagJohan BadenhorstNkosi Sikelel' iAfrikaTradisionele literatuurNic de JagerTobie CronjéLys van Griekse mitologiese figureDroogteLys van Suid-Afrikaanse musikanteKrieketOnderhandelinge om apartheid te beëindigPoes🡆 More