Qunu

Qunu is 'n klein plattelandse dorpie in die voormalige Transkei.

Die dorpie is 32 km (20 myl) suidwes van Mthatha (Umtata) op die pad tussen Butterworth en Mthatha in die Oos-Kaap, Suid-Afrika geleë.

Qunu
Dorpie
Qunu is in Oos-Kaap
Qunu
Qunu
Koördinate: 31°47′0″S 28°37′0″O / 31.78333°S 28.61667°O / -31.78333; 28.61667 28°37′0″O / 31.78333°S 28.61667°O / -31.78333; 28.61667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitKoning Sabata Dalindyebo
Oppervlak
 • Totaal1,65 km2 (0,64 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal213
 • Digtheid129/km2 (330/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Qunu
Nelson Mandela se aftreehuis te Qunu

Die Mandela-familie

Wyle President Nelson Mandela is hier naby op die dorpie Mvezo langs die M'basherivier gebore. Hy word egter op Qunu groot nadat sy vader as die hoofman van Mvezo onttroon is en hierheen verhuis het. Mandela het na sy aftrede in Mei 2012 weer na die dorp teruggekeer. In sy outobiografie, Long Walk to Freedom, beskryf Mandela die dorp as waar hy die gelukkigste oomblikke van sy kinderjare deurgebring het.

Die oorskot van drie van Mandela se kinders is oorspronklik hier begrawe, maar is deur een van sy kleinseuns, Mandla Mandela, op Mvezo herbegrawe, waar hy die hoofman was. Op 3 Julie 2013 beslis die Oos-Kaapse hooggeregshof dat die kinders se oorskot opgegrawe en weer op Qunu begrawe moet word. Kort na die voorval het koning Buyelekhaya Dalindyebo vir Mandla Mandela van sy pligte as hoofman onthef.

Nelson Mandela is op 15 Desember 2013 op Qunu begrawe.

Fotogalery

Sien ook

Bron

  • Nelson Mandela; Long Walk to Freedom: The Autobiography of Nelson Mandela; Little Brown & Co; ISBN 0-3165-4818-9 (sagteband, 1995)

Eksterne skakels

Tags:

Qunu Die Mandela-familieQunu FotogaleryQunu Sien ookQunu BronQunu Eksterne skakelsQunuButterworthMthathaOos-KaapSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyElon MuskMynbedryf van Suid-AfrikaChristiane JaccottetMaanVakbondAluminiumLys van Afrikaanse rolprenteLys van Suid-Afrikaanse digtersBosluisbytkoorsGeslagMiddeloorontstekingRumatoïede artritisOnse VaderGeweldJazzNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPropagandaVersoeningsdagDonderstormAtlantis, Wes-KaapAngssteuringSimon PetrusEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSwart menseDialoog in fiksieSowjetunieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGoudSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Bek-en-klouseerPuberteitOlimpiese Somerspele 2024Natuurlike hulpbronSpinnekopNag van die lang messeSwangerskapCheslin KolbeSoogdierRefentse MorakeOseaanPersentasieTelevisieVrouWortelAfrikaanse TaalmonumentPoësieDataverwerkingAlliterasieSirkelOrrelHorlosieHulpwerkwoordNiemetaalVars waterPlaattektoniekSlag van BloedrivierSoweto-opstandOlimpiese SpelePikkewynAarde se atmosfeerRob HersovNiersteenLys van Afrikaanse skrywersHoofkarakterClanwilliam-sandvisMiltOrgasmeHeupPaddaEtniese groepVarkgriepKrugerwildtuinVryheidsdagInflasieJudaïsmePornografiese akteur🡆 More