Quartier Latin

Die bekende historiese buurt Quartier Latin lê in die Vyfde en Sesde Arrondissement van Parys.

Dit strek van die stadswyk Saint-Germain-des-Près tot by die Jardin du Luxembourg. Die buurt kry sy naam vanweë die feit dat die Middeleeuse skole en universiteite se enigste voertaal Latyn is.

Quartier Latin
Université de la Sorbonne, Parys, Quartier Latin

Die Quartier Latin lê op 'n terrein wat in die Romeinse tydperk die forum of stadsentrum van die antieke Lutetia is; in 1869 word tydens bouwerk in die rue Monge oorblyfsels van die Romeinse amfiteater uit die eerste eeu n.C. opgegrawe.

Die Quartier Latin is nie werklik 'n stadswyk (Frans: quartier) van die Franse hoofstad nie, maar 'n historiese buurt met die Quartier de la Sorbonne in die Vyfde Arrondissement as sy sentrum.

2°20′35″O / 48.85139°N 2.34306°O / 48.85139; 2.34306

Tags:

ArrondissementLatynParysSaint-Germain-des-Près

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JansenvilleAtlantis, Wes-KaapSeksposisieDiarreeWeeluisArthur GrumiauxDriedimensioneelVersoeningsdagKlimaatsverandering in AfrikaChris HaniLemoenNatuurbewaringVars waterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaToestand van materieIronieVennootskapWetenskaplike metodeInsekEtniese groepJudaïsmeRassismeWatersuiweringLys van visseGoogleSoutsuurNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDesimale breukeAfro-AmerikanersKrugerwildtuinAntoniemSelfmoordVrystaatHolocaustVlekvrye staalIngenieursweseJan van TonderLys van Suid-Afrikaanse musikanteCovid-19-pandemieKorrupsieDroogteTrigeminale neuralgieVoedingRubik se kubusEkonomie van Suid-AfrikaSelfieGroot TrekBloedsomloopstelselWitbloedselFacebookHokkieLys van Afrikaanse rolprenteLys van politieke partye in Suid-AfrikaAdolf HitlerAfrikaanse WikipediaArmoedeMiddeloorontstekingStedelike hitte-eilandElandréKoos du PlessisVierkantswortelCheslin KolbeVergelykings (taalkunde)HerfsMassaJeugdagDie ontstaan van die dramaSwawelAkademiaNetbalLetterkundeBosluisbytkoorsLys van bekende Suid-AfrikanersAborsieVakbondMahatma GandhiMantis🡆 More