Qasem Soleimani: Iranse generaal-majoor

Qasem Soleimani (Persies: قاسم سلیمانی‎, uitgespreek ; 11 Maart 1957 - 3 Januarie 2020), ook gespel Qassem Suleimani of Qassim Soleimani, was 'n Iranse generaal-majoor in die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps (IRGC) en vanaf 1998 tot sy dood bevelvoerder van die Koeds-mag, 'n afdeling wat hoofsaaklik verantwoordelik was vir militêre en klandestiene operasies buite die land.

Qasem Soleimani: Iranse generaal-majoor

Soleimani het sy militêre loopbaan begin teen die aanvang van die oorlog tussen Iran en Irak in die 1980's, waartydens hy uiteindelik die 41ste afdeling aangevoer het. Hy was later betrokke by klandestiene operasies en het militêre hulp aan Hezbollah in Libanon verleen. In 2012 het Soleimani die Siriese regering, 'n belangrike Iranse bondgenoot, tydens die Siriese burgeroorlog help versterk, veral in die operasies teen ISIL en sy filiale. Soleimani het ook gehelp met die bevel van die gekombineerde Irakse regering en die Sjia-militêre magte wat in 2014–2015 suksesvol teen ISIL geveg het.

Soleimani is op 3 Januarie 2020 in Bagdad, Irak, dood in 'n Amerikaanse hommeltuig-teikenaanval. Irakse lede van die Volksmobilisasie-magte en die adjunkhoof, Abu Mahdi al-Muhandis, is ook in die aanval dood. Soleimani is dadelik opgevolg deur Esmail Ghaani as bevelvoerder van die Koeds-mag.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

11 Maart195720203 JanuarieIslamitiese Revolusionêre WagkorpsKoeds-magPersies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseKunselementeKaliumSkaakHartversakingAarde se atmosfeerKonjunktivitisRymGroot TrekBek-en-klouseerPseudowetenskapKoorsblaarHorlosieKlimaatveranderingSosiale mediaSkisofrenieEkotoerismeHartaanvalTaalSonnestelselFrankrykHeuningbyLuiperdSoweto-opstandMuskeljaatkatNedersettingSeevlakstygingLeestekenApartheidFotosinteseKapitalismeLys van Afrikaanse skrywersAfrikaAtmosfeerSkrywerDiskriminasieKameelperdGeslagLiefdeGlobaliseringGrondbesoedelingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLimfvatstelselPubiese hareTweede WêreldoorlogVlag van Suid-AfrikaPankreasWhatsAppMierHibernasieBreinkaartGemeenskapsorganisasieRugbyTerracottaleërKlem-in-die-kaakPizzaNasionale PartyFinale OplossingMeningsverskil oor aardverwarmingHortologieWillie JoubertSuid-Afrika-WetLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOnderwysMark (ekonomie)HindoeïsmeNag van die lang messeHomofoonVlekvrye staalLionel PetersonNatuurrampNarsismeVoegwoordNasionale Vrouedag🡆 More