Gewone Melba

Die gewone melba is 'n klein (lengte: 12 – 14 cm) kleurvolle voëltjie wat maklik die oog vang wanneer dit rondbeweeg tussen doringbosse en struike.

Veral die mannetjie is kenmerkend met 'n rooi gesig, groen bors en gespikkelde onderlyf.

Gewone melba
Gewone Melba
Volwasse mannetjie, Tsavo-Oos NP, Kenya
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Pytilia
Spesie:
P. melba
Binomiale naam
Pytilia melba
(Linnaeus, 1758)

Identifikasie

Die gewone melba word gewoonlik in pare of klein familiegroepe aangetref. Hulle boer in swerms wanneer hulle nie nes maak nie. Die mannetjie se gesig en bo-keel is helder rooi, met 'n grys bo-kroon en nek. Sy onderlyf is gespikkeld met swart en wit dwarsstrepe. Sy bekkie vertoon rooierig. Die wyfie het 'n soortgelyke uiterlike, maar haar hele gesig en nek is grys, met 'n swart bekkie. 'n Onvolwasse melba het 'n uitgewaste olyfkleur op sy kop en keel, met 'n swart bekkie swart en rooibruin oë.

Habitat

Die melba verkies digte doringbosse of lang gras in Acacia-savanne, rivieroewers en bosse in droë dele.

Verspreiding

Die gewone melba kom voor in Afrika; Suid van die Sahara en is wydverspreid in suidelike Afrika, uitgesluit die Kaap suid van die Oranjerivier en die Vrystaatse hoëveld.

Geluid

Sagte string note tot en met 16 sekondes lank, beginnende met kort waterdruppelagtige klanke gevolg deur 'n skerp kriek-kriek klank. Uiter ook 'n klaende fluit in 'n mooi kort liedjie.

Fotogalery

Ander name

  • Afrikaans: Melbasysie
  • Engels: Melba Finch
  • Duits: Buntastrild
  • Wetenskaplike naam: Pytilia melba

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Gewone Melba IdentifikasieGewone Melba HabitatGewone Melba VerspreidingGewone Melba GeluidGewone Melba FotogaleryGewone Melba Ander nameGewone Melba Sien ookGewone Melba BronnelysGewone Melba

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuisbladDuitslandKaapstadse waterkrisis 2015-2018Mobutu Sese SekoLidwoordLodewyk XVI van FrankrykMisdaadSpelerposisies in rugbyWet op Bantoe-onderwysHoofstadPerdAppel (sanger)Samestellende afleidingVratMandalaPornografiese subgenresRegeringHannes van WykStereotipeJohannes MeintjesDrie-eenheidAustraliëKlimaatsverandering in AfrikaBysteekNapoleon BonaparteAardeInstagramAnilingusKlem-in-die-kaakGrondsoorteJagluiperdRosa ParksFabelRymSpringbokkeDurbanEk is 'n Afrikaan (toespraak)Jaco JacobsTropiese sikloonRina HugoKindermishandelingImmunologieMoslemWiskundeGeelsugReënspinnekopWeerfrontLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierByGeslagsgelykheidKlimaatveranderingGroepsgebiedewetMarie AntoinetteLabia (geslagsdele)PlastiekLys van kleureTelwoordBruin menseWerkersdagSokkerMorfeemKongo-krisisVars waterBlaarAntoniemGezina, PretoriaLongontstekingSuid-Afrika-WetNaaldekokerLys van musiekinstrumenteErosietipesLieweheersbesieSpoorvervoer in Suid-AfrikaMisdaadroman7de Laan🡆 More