Pynappelvis

Die Pynappelvis (Monocentris japonica) kom voor aan die ooskus van Afrika, vanaf die Rooisee tot by Mosselbaai.

Dit is die enigste spesie van die Monocentridae familie wat in Suid-Afrika voorkom. Die vis word 17 cm lank en word gevind in koraal- en rotsriwwe in water van 10 – 400 m diep. Die vis is swart met geel vlekke op, en op elke skub is 'n haak. Die vis oorleef in 'n dofverligte akwarium.

Pynappelvis
Pynappelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Monocentris
Spesie:
M. japonica
Binomiale naam
Monocentris japonica
(Houttuyn, 1782)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Pynappelvis FotogaleryPynappelvis Sien ookPynappelvis BronPynappelvis Eksterne skakelPynappelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ModeontwerpKondensasieEekhoringSlawernyLeonardo da VinciProvinsies van Suid-AfrikaTrevor NoahPinksterGrondsoorteVlag van Suid-AfrikaGordelroosSelfmoordRassismeDrinkwatervoorsieningLys van Griekse mitologiese figureMenstruasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWet op NaturellengrondBeeldspraakAllan BoesakInligtingstegnologieHoërskool OuteniquaKaapstadOnse VaderKasteel die Goeie HoopGrootste rampe in Suid-AfrikaHoofpynNylrivierBeaufortskaalLiewe HeksieVrymesselaryKrapLongLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDieretuinLys van oseane, seë en mereNaboomErdwurmAppendiksLys van landeNadia ValvekensAardverwarmingSokkerPikkewynLieweheersbesieOrthopteraKriekSuiwelprodukSatellietfotoKongo-krisisTweede Nuwe JaarPeach van PletzenPrimêre sektor van die ekonomiePols-oksimeterRooibokOos-KaapBloedvergiftigingLewerArmoedeverligtingByvoeglike naamwoordDoopHarry KerrOopbroninhoudLika BerningKoolstofEreksieTrevor NasserWes-KaapAtoomAfrikanersGroot DepressieSaartjie BaartmanBobby AngelAkroniemSoogdierTsoenami🡆 More