Pynappel

Die pynappel (Ananas comosus) is 'n tropiese plant met sappige, eetbare, saamgestelde vrugte en ekonomies die belangrikste plant in die Bromeliaceae familie.

Pynappel
Pynappel
Pynappels aan die plant
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Monocots
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Poales
Familie:
Subfamilie:
Bromelioideae
Genus:
Ananas
Spesie:
A. comosus
Binomiale naam
Ananas comosus
(L.) Merr.
Sinonieme

Ananas sativus

Pynappels word gekweek van 'n kroonsnysel van die vrug, wat gewoonlik blom in 20–24 maande en dan vrugte vorm binne die volgende ses maande. Die vrugte word nie juis ryper ná dit ge-oes is nie.

Pynappels word vars geëet, gekook, versap en ingelê; dit is 'n bestanddeel van 'n verskeidenheid geregte. Benewens verbruik as voedsel, word die pynappelblare in die Filippyne gebruik om tekstielvesel te lewer, wat in muurpapier en ander behangsels gevind word. Dit kan ook 'n huisplant wees.

Bemarking

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaMagda van BiljonWynand StrydomTelefoonNuwe TestamentJoseph LynchBeroerteVratSwemEl (lengtemaat)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AborsieSuid-Afrikaanse GrensoorlogRicus NelAnton GoosenJeugdagHoutNkosi Sikelel' iAfrikaAfrikaansKlimaatsverandering in AfrikaSowjetunieHoofpynLys van Suid-Afrikaanse skrywersSebraMeervoudMenslike penisgrootteOntbossingKoppeltekenWaterkringloopHeuningReg tot ‘n gesonde omgewingMensGriepRolprentMenseregtedagAtlantiese OseaanSiya KolisiVersamelnaamRutenium(III)chloriedSpelerposisies in rugbySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureStilleweKewerLys van Griekse mitologiese figureNiemetaalBreinvliesontstekingMenseregteOrale seksErosietipesDiarreeHoërskool OuteniquaIndiese OseaanGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAmandelMaatskappyNederduitsch Hervormde KerkJakobKaapstadKlimaatHomoniemHannes van WykSkerpioenMierPlastiekGlasMangelontstekingSteenkoolPlae van EgipteKomplementêre kleureJannie du ToitVolhoubare ontwikkelingHomofoonKoggelmanderAkademiaOrgasmeDierKlem-in-die-kaakKlimaatverandering🡆 More