Pylvlekkatlagter

Die pylvlekkatlagter (Turdoides jardineii) is 'n algemene standvoël wat voorkom in ruigtes en bosse in beboste savanne.

Die voël bly in territoriale groepe van 6-7 saam. Die voël is 22 – 25 cm groot en weeg 60 – 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Arrow-marked babbler.

Pylvlekkatlagter
Pylvlekkatlagter
Twee voëls roep te Hwange, Zimbabwe
Roepe van die nominale subspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Leiothrichidae
Genus:
Turdoides
Spesie:
T. jardineii
Binomiale naam
Turdoides jardineii
(Smith, 1836)

Die Gestreepte nuwejaarsvoël, 'n broeiparasiet, gebruik onder andere hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieKarooPaddaPenisKatoenKunstenaarEugenetikaOlimpiese Somerspele 2012Xenofobie in Suid-AfrikaDoopGlobaliseringAfkortingRob HersovMynbouHeupvervangingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SowjetunieVigsLys van Joodse feeste en herdenkingsVaste stofErfenishulpbronSuid-Afrikaanse randGroepsdrukUniegebouPampoentjiesProteïenNasiebouConsolidated B-24 LiberatorJodeFinale OplossingJeugdagLys van bekende Suid-AfrikanersStaalVleilandFraktuurLionel MessiSinkErfenisdag (Suid-Afrika)AfvalbestuurSilwerInternetAardverwarmingOlimpiese SomerspeleBrandmondsindroomDistrik SesAdolf HitlerAfrikaanse TaalmonumentBewussynArabiesOnse VaderSosiale mediaRudi ClaaseBreinkaartSirkelHolocaustCheslin KolbePaasfeesFabel7de LaanNatuurrampLidwoordVeerHoofstadBorsteDemokrasieKopieregWaarheid-en-versoeningskommissieNG gemeente JansenvilleMidde-OosteDie GelofteGroot DepressieGasDrinkwatervoorsieningVryheidsmanifesDirekte en Indirekte redeGewone breukeKerrie🡆 More