Pylvak

Die Pylvak is die laaste reguit deel van 'n ren- of atletiekbaan, veral die gedeelte tussen die laaste draai en die wenpaal.

Wanneer 'n persoon in die pylvak is, is hy op sy moegste, maar dan is die einde ook in sig. Ekstra moeite word dan ingesit om die wedloop te voltooi.

Pylvak
Atlete in die pylvak.

Die woord word ook soms metafories gebruik om die einde van 'n lang taak of proses aan te dui, soos die einde van 'n uitgerekte verkiesing, 'n persoon se lewe, ens.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan CombrinkOntwikkelende landSimboolSlag van Cuito CuanavaleTsjeggiesSpelerposisies in rugbySkaapBuck AngelPaarl GimnasiumInsekHartaanvalApostoliese GeloofsbelydenisAntoniemOorkruipersRivierRussiesEkostelselVryheidsdagSelfstandige naamwoordBevolkingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNoFapSeksposisieGoogleLongHannes van WykJan van RiebeeckSlag van BloedrivierGeelhoutInvloed van vigs op die ekonomieKoos KombuisBernice WestSamestellingCleopatra VIIWaarheid-en-versoeningskommissieSewe wonders van die wêreldRumatiekWekkerJagluiperdGipsGetalStaalValiant SwartNasionale VrouedagKaaps-Hollandse stylDirekte en Indirekte redeRenosterkewerNeurenberg-verhoreAfrikanersSelfvertroueGordelroosLeah van NiekerkWewervoëlsWoordeskatuitbreidingRooibokMIVKongo-krisisMatriek in Suid-AfrikaOrthopteraCarike KeuzenkampEugenetikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteNarsismeKameelperdIndonesiëKriekSoweto-opstandWaterbesparing in Suid-AfrikaRina HugoDramaNederlandSeekoeiAnglo-BoereoorlogSelfieAfvalbestuur🡆 More