Pylstertrooibekkie

Die pylstertrooibekkie (Vidua regia) is 'n standvoël wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Botswana, die noorde van Namibië en die weste van Zimbabwe.

In Engels staan die voël bekend as die Shaft-tailed whydah.

Pylstertrooibekkie
Pylstertrooibekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Viduidae
Genus:
Vidua
Spesie:
V. regia
Binomiale naam
Vidua regia
(Linnaeus, 1766)

Voorkoms

Die broeiende mannetjie het 'n dofgeel-en-swart verekleed, die vlerke is donker en 'n swart kruis. Die stertpunte is spatelvomig. Die wyfie en nie-broeiende mannetjie het 'n minder duidelike gestreepte kop en nie snorstrepe nie. Die snawel is oranjepienk of bruinerig. Die jong voëltjies is dofbruin met dowwe donkerder strepe op die rug. Die keel en bors is dofgeelbruin wat met die wit pens ineenvloei. Die voël word 12 cm lank en weeg 12-17 g.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Pylstertrooibekkie VoorkomsPylstertrooibekkie Sien ookPylstertrooibekkie BronPylstertrooibekkie VerwysingsPylstertrooibekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StrandbeestPaarl GimnasiumN.P. van Wyk LouwGerrie PretoriusByDuitse maselsGianna MichaelsAswoensdagGesinsdagNardusSpookvoëlMarkus JoosteVersamelnaamDundermBrandmondsindroomOosters-Ortodokse KerkRolprentOssewaKrieketAuschwitz-konsentrasiekampTurkyeVoornaamwoordJannie du ToitMoslemDagroofvoëlsAfrikanersMondSeksuele opwekkingPornografiese akteurAnale kankerKoppeltekenModernismeLimfvatstelselWikipediaTweede VryheidsoorlogJan BloukaasInstagramXhosaPesachLys van woestyneStaat PalestinaPaulus van TarsusGrasfamilieGodMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMenstruasieGoogle TranslateCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse InkomstediensGeografie van Suid-AfrikaSkaakEkonomie van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseSeksuele penetrasieInligtingKrampOlimpiese godeAppel (sanger)Steve HofmeyrAkira ToriyamaSelfieDissipel vir wie Jesus baie lief wasEreksiePaddaKopieregMaroela MediaPlantKnopiespinnekopRussiesEthiopiëVulvaRooikatLetterkundeGebande muishond🡆 More