Rooioogtiptol

Die rooioogtiptol (Pycnonotus nigricans) is 'n algemene, amper endemiese standvoël en plaaslike nomade in dorre savanne, rivierbos en tuine.

In Engels staan die voël bekend as die Black-fronted bulbul of die African red-eyed bulbul.

Rooioogtiptol
Rooioogtiptol
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. nigricans
Binomiale naam
Pycnonotus nigricans
(Desfontaines, 1789)
Rooioogtiptol

Voorkoms

Rooioogtiptol 
'n Rooioogtiptol

Die voël word 19 cm lank en weeg 22 tot 36 gram. Die rooi oogkring is kenmerkend van die spesie.

Voortplanting

Hierdie voëls lê 3 eiers op 'n slag. Die eiers is pienk getint met donker merke daarop.

Verspreiding en woongebied

Die spesie word in Namibië, Botswana en die westelike dele van Suid-Afrika in rivierbos en in droë struikgewasse naby water aangetref. Daar is twee subspesies:

  • P. n. nigricans: suidwestelike Angola, Namibië, Botswana en westelike Suid-Afrika.
  • P. n. superior: sentrale dele van Suid-Afrika.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Rooioogtiptol VoorkomsRooioogtiptol VoortplantingRooioogtiptol Verspreiding en woongebiedRooioogtiptol Sien ookRooioogtiptol Eksterne skakelsRooioogtiptol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteGoogleMondTelkomWaterKlimaatsverandering in AfrikaLys van elemente volgens simboolPoesWiskundeLys van nedersettings in Suid-AfrikaVolhoubaarheidEskomEmosieSeksueel oordraagbare infeksieWikipediaWerkersdagKrieketPornografieAborsie in Suid-AfrikaSpeelkaartVoorsetselSoweto-opstandFiksieGoudGroot TrekFamilie (verwantskap)Verenigde State van AmerikaOntbossingMusiekGalblaasToestand van materieWesterse filosofieKaapstadLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SuiwelprodukGrondwetTransatlantiese slawehandelJeuksiekteKlavierSkaakWeervoorspellingGeskiedenis van die BoererepubliekeNatuurlike hulpbronNederlandsPinksterKonsentrasiekampInentingSonpaneelAanpassingskapasiteitFisiese oefeningIndustriële RevolusieStokely CarmichaelSuurstofMorfeemWithaaiInfeksieStikstofD.J. OppermanResensieNasiebouBeesStudievaardighedePaasfeesOogproblemeMigrasie van diereOnderwysAfrikaanse woordelys en spelreëlsArmoedeverligtingKlankSoogdierAnglisismeKlereKonsonantJan van Tonder🡆 More