Swartoogtiptol

Die Swartoogtiptol (Pycnonotus barbatus) is 'n sangvoël in die familie van tiptolle.

Swartoogtiptol
Swartoogtiptol
Swartoogtiptol
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. barbatus
Binomiale naam
Pycnonotus barbatus
(Desfontaines, 1789)
Swartoogtiptol
Die verspreiding van die swartoogtiptol in Suider-Afrika

Swartoogtiptolle is 19–21 cm lank met 'n vaal- tot donkergrys veredos en 'n lang stert. Die kop is roetswart, tussen die oog en die snawel byna geheel en al swart. Die vlerke is donkergrys en die stert is dofswart. Die buik is liggrys-bruin met 'n wit anale streek.

Die voëls is 'n omnivoor, wat hoofsaaklik vrugte eet, maar dit vreet ook insekte.

Hulle lê meestal 2 tot 3 eiers, wat in 12 dae uitgebroei word. Die kleintjies word deur beide ouers grootgemaak.

Suid-Afrikaanse voëls

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrieketKatFransVraag en aanbodSoortnaamRenteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKimberleyErns GrundlingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeweldHempGeldVoornaamwoordSuid-Afrikaanse randSprokieAgtervoegselSpinnekopRosa ParksAfvalbestuurJuan Antonio VillacañasInternetMonopoliePersentasieVolksrepubliek ChinaFamilie (verwantskap)Sosiale mediaSportDuitslandShakaDiepaartromboseRob HersovSeksismeWinnie Madikizela-MandelaVoorsetselLeesGrondbesoedelingLeierNederlandSeismologieWolfFiksieHeuningbyKarooToerismeBelastingSirkelGeelhoutRefentse MorakeProstaatkankerApostelSaartjie BaartmanPneumatikaSmeltpuntMIVSimboolSlag van Cuito CuanavaleVrymesselaryWiki CommonsWet op NaturellengrondWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGoudkus (streek)Chemiese elementGesonde dieetKlitorisGlukoseWoestynPeach van PletzenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BloedgroepTrekarbeidVleilandKaapstadse waterkrisis 2015-2018🡆 More