Pungwe-Beitelbek

Die Pungwe-beitelbek (Varicorhinus pungweensis) is 'n varswatervis wat voorkom in die Pungwe- en Buziriviere in Zimbabwe en Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Pungwe chiselmouth.

Pungwe-beitelbek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Rüppell, 1835
Spesie:
V. pungweensis
Binomiale naam
Varicorhinus pungweensis
(Jubb, 1959)

Voorkoms

Die bek van die vis is wyd en klein en het 'n horingagtige onderlip waarmee dit alge van die rotse afskuur. Daar is slegs een paar baarde om die bek. Die vis is olyfkleurig aan die bokant en goudgeel tot roomkleurig aan die onderkant. Die onvolwasse visse is grys aan die bokant en silwerig aan die sye met 'n swart kol op die basis van die stertvin. Die vis word tot 180 mm lank.

Habitat

Die vis leef in koel stroomversnellings in helder bergstrome. Hulle vreet alge en insekte en broei in die somer. Die onvolwasse vis leef in poele onder stroomversnellings.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Pungwe-Beitelbek VoorkomsPungwe-Beitelbek HabitatPungwe-Beitelbek Sien ookPungwe-Beitelbek BronPungwe-Beitelbek Eksterne skakelPungwe-Beitelbek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike satelliete van kleinplaneteNamakwalandAntarktikaLionel MessiHematurieSiembambaTonnels van Củ ChiSkilpadLetterlike en figuurlike taalgebruikDuitslandBrandmondsindroomRooibokBosluisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMakazole MapimpiWit-DonderdagPG du PlessisGetalSteve HofmeyrSeksAnette EngelbrechtWet op NaturellengrondAsmaGoogle MapsNelson MandelaWoordHomoniemBrasiliaanse nasionale rugbyspanParysGoeie VrydagDagroofvoëlsGrysstofEucalyptusSally EsterhuizenVoortrekkermonumentSinoniemSeksualiteitGriekelandSuider-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOntkiemingAMorfologie (taalkunde)BiljoenWynand du ToitInsekIndiëAustralië2024 Australiese Grand PrixDeon MeyerRooiwaterAdolf HitlerVoorsetselBelgiese gewestePaasfeesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJeugdagHeupOssewaDiplopodaKompasWikiAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNic de JagerAardverwarmingAntoniemRugbywêreldbeker 199126 MaartKatWikimedia-stigtingJesus van NasaretWortelkanaalVolkekundeMieliestronk🡆 More