Pula

Pula (Italiaans: Pola) is 'n hawestad in die weste van Kroasië langs die Middellandse See.

    Hierdie artikel handel oor die hawestad in Kroasië. Vir Botswana se geldeenheid sien Botswana pula.

Tot en met 1797 was die stad 'n Venesiaanse besitting en het daarna onder Habsburgs-Oostenrykse bewind gekom. In 1918, ná die Eerste Wêreldoorlog, is Pula weer by Italië ingelyf. Ná die Tweede Wêreldoorlog is die stad by Joego-Slawië ingelyf. Sedert 1991 is die stad in Kroasië geleë nadat dié land sy onafhanklikheid verkry het. In 1946 was nog 90% van die bewoners etniese Italianers, maar die meeste van hulle het na Italië geëmigreer.

Pula
Pula

Kaart Wapen
Pula
Pula
Vlag
Pula
 Land Vlag van Kroasië Kroasië
 Provinsie Pula Istrië
 Koördinate 44°52′N 13°51′O / 44.867°N 13.850°O / 44.867; 13.850
 Stigting 45 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 51,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 30 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 57 460
 - Bevolkingsdigtheid 1 100/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Boris Miletić (IDS)
 Amptelike webwerf pula.hr Geargiveer 8 Maart 2017 op Wayback Machine
Pula
Die hawe van Pula
Pula
Die Arena van Pula
Pula
Tempel van Augustus

Ekonomie

Skeepsbou is die belangrikste industrie en Pula is die tuiste van Uljanik en Tehnomont, twee groot skeepsbouwerwe.

Toerisme

Toerisme vorm 'n baie belangrike deel van die ekonomie: die stad het baie ou Romeinse geboue en 'n warm klimaat met 'n groot strand.

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansPula  Wiki Commons het meer media in die kategorie Pula.
  • (en) Toerisme-inligting oor Pula op Wikivoyage
  • (en) Amptelike webwerf van Pula Geargiveer 8 Maart 2017 op Wayback Machine
  • (en) "Pula". Encyclopædia Britannica. Besoek op 26 Maart 2020.

Tags:

Pula EkonomiePula Sien ookPula Eksterne skakelsPulaEerste WêreldoorlogHabsburgItaliaansItalianersItaliëJoego-SlawiëKroasiëMiddellandse SeeOnafhanklikheidOostenrykTweede WêreldoorlogVenesië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bek-en-klouseerMantisCholeraVerenigde State van AmerikaMIV/vigs in Suid-AfrikaDubbelpuntPornhubKapitalismeCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Steenkool in Suid-AfrikaVroueregteWaterbesparing in Suid-AfrikaKoorsBreinVoortrekkermonumentMensNatuurlike hulpbronSonBreinvliesontstekingSuid-Afrikaanse randLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsApokriewe boekeMigrasie van voëlsVlagterminologieGewasboerdery in Suid-AfrikaRobbeneilandLuiperdAtmosfeerMuishondMangelontstekingGroot vyfDiarreeLodewyk XVI van FrankrykEnsiklopedieWynand du ToitPad na jou hartNasionale VrouedagRacheltjie de BeerLys van myne in Suid-AfrikaEugenetikaSoortnaamLetterkundeMIVSelakantKindermishandelingFinale OplossingWet op NaturellengrondLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDiatomiese molekuulSleutel (musiek)Adolf HitlerDomkragSuurstofItaliëCounter-Strike 2Mynbedryf van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)IdioomLoftus MaraisWoordsoortHector PietersonHeupOlimpiese SpeleHidroëlektrisiteitLys van Suid-Afrikaanse musikanteMigrasie van dierePeriodieke tabelWetenskapSpoorvervoer in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentTermiese geleidingsvermoëOnderwerp (taalkunde)Rooibok🡆 More