Bruinpylstormvoël

Die Bruinpylstormvoël (Puffinus carneipes) is 'n stormvoël wat skaars is en aan die ooskus van Suid-Afrika gesien word.

Die voël is 45 – 50 cm groot en weeg 550 - 680 g met 'n vlerkspan van 98 - 108 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Flesh-footed shearwater. Die voël broei op die gematigde eilande in die Indiese Oseaan en om Australië en Nieu-Seeland.

Bruinpylstormvoël
Bruinpylstormvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. carneipes
Binomiale naam
Puffinus carneipes
Gould, 1844
Bruinpylstormvoël
'n Bruinpylstormvoël.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FilippyneBesoedelingGlenys LynneSleutel (musiek)Lys van bekende Suid-AfrikanersProvinsies van Suid-AfrikaVlagterminologieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKompasPriemgetalApokriewe boekeBokmakierieJan CombrinkApartheidWatersuiweringMonopolieKoppeltekenStaalGordelroosGroot vyfAngssteuringGipsFinale OplossingTjelloHartseerCeresMuishondPortugeesTydVryheid van spraakWerkwoordE-posLegendeLys van indringerplante in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingProstaatkankerIngenieursweseSelfmoordMetafoorGroepsgebiedewet20ste eeuGeldChemiese verbindingAfrikaanse Protestantse KerkTienerNedersettingDuitse maselsLys van Kaapstad se voorstedeGewoonteSuid-Afrikaanse PolisiediensSharpeville-slagtingKortverhaalVlekvrye staal2024Septimius FundBoer Soek 'n VrouLemoenduifIetermagoPersoon (taalkunde)VioolDiatomiese molekuulEreksieOrgasmeVerkleinwoordSosiale mediaSuurstofGawes van die Heilige GeesTrianthemaZack du PlessisGewone tortelduifJohan StemmetOnbemande vliegtuigGetalAfrikanersHoofpyn🡆 More