Ptolemeus Xiv Filopator

Ptolemeus XIV Filopator (Grieks: Πτολεμαῖος Φιλοπάτωρ; omstreeks 59-44 v.C.) was van 47 v.C.

tot met sy dood in 44 v.C farao van Egipte en een van die laaste lede van die Ptolemeïese dinastie. Hy was die seun van Ptolemeus XII Auletes en die broer en medeheerser van Cleopatra VII.

Ptolemeus XIV
Ptolemeus Xiv Filopator
Farao van die Ptolemeïese dinastie
Periode 47-44 v.C., saam met Cleopatra VII
Voorganger Ptolemeus XIII
Opvolger Caesarion
Vader Ptolemeus XII Auletes
Gade(s) Cleopatra VII (suster)
Gebore c. 59 v.C.
Oorlede 26 Julie 44 v.C. (op sowat 15)
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Biografie

Hy en Cleopatra was getroud, maar sy het haar verhouding met die Romeinse dikatator Julius Caesar voortgesit. Ptolemeus het waarskynlik net in naam regeer, volgens die Egiptiese tradisie, terwyl Cleopatra die eintlike gesag gehad het.

Op 15 Maart 44 v.C. is Caesar in Rome vermoor deur 'n groep samesweerders. Ptolemeus is ook kort daarna dood. Volgens 'n inskripsie het hy op 26 Julie 44 v.C. nog gelewe. Cleopatra het haar broer vermoedelik laat vermoor om hom te vervang met sy nefie Ptolemeus XV Caesarion, haar seun by Caesar. Caesarion is op 2 September 44 v.C. as medeheeser aangewys.

Verwysings

Skakels

  • Ptolemeus Xiv Filopator  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Antieke EgipteCleopatra VIIFaraoGrieksPtolemeus XII AuletesPtolemeïese Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van BangladesjAntieke EgipteVuurNarsismePuberteitVratPaulus van TarsusIntensiewe vormPerdUniversiteit StellenboschAndré SchwartzHadjBorsbeenWhitey BassonMaanDeon MeyerNarsistiese persoonlikheidsteuringSigaretSuid-Afrikaanse randAnglo-BoereoorlogLys van Joodse feeste en herdenkingsDuitse perdebySwartbewussynsbewegingTandbederfDramaLetterkundeOnderwys (geskiedenis)BloeddrukLys van Griekse mitologiese figureWaterpokkiesDassievoëlAardverwarmingAsiëKopieregTobie CronjéDie BylRugbywêreldbeker 1987Washington, D.C.PersoonlikheidGrasfamilieNagapieDansPornhubMediaWikiChristo WieseWeeluisSeksuele opwekkingW3CLys van Suid-Afrikaanse skrywersEngelsLys van elemente volgens simboolPtolemeusVolumeKoreaanse nasionale rugbyspanLimfvatstelselSamestellingSirkelBiljoenSonsverduisteringHoërskool NoordheuwelRacheltjie de BeerSwedeKolonoskopieWoordeboek van die Afrikaanse TaalSlukdermHoofstadDissipel vir wie Jesus baie lief wasHoofpyn🡆 More