Dopperkiaat

Die dopperkiaat (Pterocarpus rotundifolius) is 'n middelgroot boom wat voorkom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal.

Dit is ook volop in die suidelike Krugerwildtuin. Die boom is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Dopperkiaat
Dopperkiaat
Dopperkiaat
Groeiwyse in Walter Sisulu Botaniese Tuin en droë vrugstadiumbloeiwyses
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Dalbergieae
Genus:
Spesie:
P. rotundifolius
Binomiale naam
Pterocarpus rotundifolius
(Sond.) Druce, (1917)

Die bome blom in die somer en die blomme bars dikwels oop na die reën of op 'n bewolkte dag. Die peule is 3.5 cm in deursnee en kleiner as dié van die kiaat. Die boom se FSA-nommer is 237.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GNU-lisensie vir vrye dokumentasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeelsugKoos BekkerKatSkaapHolocaustGeografie van Suid-AfrikaPesachDaggaSarah Rose KarrSpysverteringstelselRob HersovMiddeloorontstekingJesus van NasaretSuid-KoreaRooiwaterTrigeminale neuralgieLandbouSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSally EsterhuizenVratVermaakSuid-AfrikaGriepKoorsblaarWayde van NiekerkSenuweestelselSuiwelprodukJohannesburgBakterieChristo WieseLily CarterGewone drolpeerPuberteitPersoonlikheidHematurieLettergreepKruisigingAsmaErica RhodesTonnels van Củ ChiRugbywêreldbeker 1991AfrikaHondeklipbaaiTobie CronjéNierGewone tarentaalAbstraksie (rekenaarwetenskap)WaverWaldimar PelserSkoonma-se-tongBloemfonteinSwartbewussynsbewegingRegardt van den BerghTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinUnited Democratic FrontDagroofvoëlsDissipel vir wie Jesus baie lief wasNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweBaardskeerder-spinnekopMaanJeugdagMenseregteISBN (identifier)PampoentjiesSkilpadVulvaPG du PlessisAppendiksKlankverskynselsWaterhert🡆 More