Geelblomvoëlbessie

Die Geelblomvoëlbessie (Psychotria capensis) - ook bekend as die voëlbessie - is 'n klein boompie wat vanaf seevlak tot 1500 m hoog groei immergroen woude, struikgewas en duinebos gevind.

Die blare is blink, die blomme geel en die vrugte rooi. Die blomme is 4–6 mm in deursnee en die vrugte 7 mm.

Geelblomvoëlbessie
Geelblomvoëlbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Psychotria
Spesie:
P. capensis
Binomiale naam
Psychotria capensis
(Eckl.) Vatke
Sinonieme
  • Logania capensis Eckl.
  • Grumilea capensis (Eckl.) Sond.
  • Uragoga capensis (Eckl.) Kuntze

Die spesie is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Daar is vier subspesies:

  • Psychotria capensis subsp. capensis
  • Psychotria capensis var. puberula (E.M.A.Petit) Verdc.
  • Psychotria capensis var. pubescens (Sond.) E.M.A.Petit
  • Psychotria capensis subsp. riparia (K.Schum. & K.Krause) Verdc.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukBruin mensePapierVergelykings (taalkunde)Ontwikkelende landPoesFotoVrystaatMielieGeskiedenis van die AardeHolocaustLys van elemente volgens simboolVisDiepaartromboseBokmakierieLongLys van Suider-Afrikaanse soogdiereChemiese verbindingQuebecJan van RiebeeckMasturbasieMangelontstekingBoelieryMIVRenosterkewerUitwerking van klimaatsveranderingSeksualiteitMuisvoëlDiskriminasieWiki CommonsVars waterPoolsSewe wonders van die wêreldHorlosieRocco SiffrediPornografiese akteurVersoeningsdagC.J. LangenhovenRassismeGeslagsgelykheidDawidVioolWolfAfrikaanse taalleerSiya KolisiPuberteitResensieLys van Afrikaanse rolprenteKlimaatJaarKolitisJohannesburgPortugeesWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfvalbestuurGewone breukeSeksuele penetrasieIntensiewe vormZack du PlessisHoenderLeonardo da VinciKoorsDwelmmiddelSuikersiekteWaterkringloopOrgasmeSteve HofmeyrSamestellingBobbejaanRobbeneilandWekkerInvloed van vigs op die ekonomieMondSlag van Cuito CuanavalePaasfeesSpysverteringstelselMandaryn-Chinees🡆 More