Psigiater

’n Psigiater is ’n dokter wat in psigiatrie spesialiseer.

Hulle diagnoseer en behandel geestesteurings. Hulle is dokters wat pasiënte moet evalueer om vas te stel of hul simptome die resultaat is van ’n fisieke of psigologiese toestand, of ’n kombinasie van die twee.

As deel van sy kliniese evaluasie kan ’n psigiater verskeie toetse en ondersoeke laat doen: ’n geestestoestandtoets, ’n fisieke ondersoek, breinskandering, bloedtoets en nog meer. Hulle skryf medikasie voor en kan ook psigoterapie gebruik, maar die meeste spits hulle toe op die mediese bestuur van die toestand en verwys die pasiënt na ’n sielkundige of ander spesialisterapeut vir weeklikse of tweeweeklikse terapiesessies.

Tags:

DokterGeestesteuringPsigiatrie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerdampingBipolêre gemoedsteuringPapierBosluisbytkoorsSharpeville-slagtingWiskundeNagapieCristiano RonaldoOnderwys in Suid-AfrikaRassisme in AfrikaNatuurbewaringCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGNU-lisensie vir vrye dokumentasieBlaarWayback MachineRobbeneilandDiarreeEjakulasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalArgitektuurWynand StrydomBlaaskankerGeweldHemelvaartVerantwoordelikheidKlimaatBrandmondsindroomTafelbergMantisTennisIdioomBestaansboerderyLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Aarde se atmosfeerCarles PuigdemontKwaggaSaartjie BaartmanGeestesteuringGalileo GalileiCorioliskragMikro-ekonomieGeslagsgelykheidHoofpynGroepsdrukJames AlexanderSarel Jacob PretoriusAngina pectorisMalariaVermontGewone luislangEkonomie van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)HomoniemBloemfonteinStikstofWeer (meteorologie)MusieksimboleVerstedelikingInligtingstegnologieAnneli van RooyenKaren MeiringLuiperdHeuningBaarmoederVisLongontstekingJohan BadenhorstEkonomiese sektorHoenderFiksieMenslike skeletVoornaamwoordCounter-Strike (videospeletjie)Plant🡆 More