Koedoebessie: Plantspesie

Die Koedoebessie (Pseudolachnostylis maprouneifolia) is 'n boom wat voorkom in die oostelike gedeelte van Limpopo en Mpumalanga.

In die Krugerwildtuin word dit byna eksklusief op klipperige rante in die Lebomboberge noordwaarts van die Olifantsrivier aangetref, asook op koppies en rotsriwwe in die Punda Maria-gebied. 'n Paar eksemplare word ook tussen Letaba-ruskamp en Phalaborwa gevind. Daar is net een spesie in die takson, dit is dus 'n monotipiese takson.

Koedoebessie
Koedoebessie: Verspreiding, Identifikasie, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Phyllantheae
Subtribus:
Pseudolachnostylidinae
Genus:
Pseudolachnostylis

Pax
Spesie:
P. maprouneifolia
Binomiale naam
Pseudolachnostylis maprouneifolia
Pax, (1899)

Verspreiding

Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Identifikasie

Die boom is middelgroot en groei in bosveld en op rotsrante op koppies. Die boom is opmerklik wanneer hy pragtige herfskleure kry. Die vrugte is dun en vlesig, ongeveer 2 cm in deursnee en liggeel wanneer dit volwasse is. Die groenerige wit blomme in onopvallend. Manlike en vroulike blomme word aan verskillende bome gedra. Die boom kry sy naam van koedoes, duikers en olifante wat graag van die blare en vrugte vreet.

Die boom se FSA-nommer is 308.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Koedoebessie VerspreidingKoedoebessie IdentifikasieKoedoebessie Sien ookKoedoebessie VerwysingsKoedoebessie BronneKoedoebessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardverwarmingHemelvaartPeriodieke tabelSkuinsstreepBreingewasGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJohannes HahnAkwariumVarkgriepBrendan PeyperSomerBreinvliesontstekingPinksterStereotipeJazzKoolstofdioksiedAfrikaThys die BosveldklongBateKindermishandelingGeldHartversakingSirkelPolisieBevolkingsafnameAkuutJagluiperdMuskietWiki CommonsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalInfeksieWoordsoortKwaZulu-NatalPenisVaginale kankerDistrik SesOnderhoudJan van TonderAnilingusLys van visseBoomSkoenlapperLys van Suid-Afrikaanse musikanteMadison IvyKewerStrykysterWinterTrappe van vergelykingWatersuiweringMobutu Sese SekoDoelwitCristiano RonaldoLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-Afrikaanse GrensoorlogMaagAardeLangste woordKlimaatJakkalsWeervoorspellingWikipediaVoortrekkersJohannes MeintjesGawes van die Heilige GeesEkonomie van Suid-AfrikaHeks van HexrivierRob HersovAfrikanersPseudowetenskapDeelteken en umlautSpierWerkwoordVliegtuigAtlantis, Wes-KaapLeesAfrikaanse taalleer🡆 More