Witborswoudlyster

Die Witborswoudlyster (Pseudalethe fuelleborni) is 'n skaars standvoël van kuswoud in Sentraal- Mosambiek.

Die voël is onopsigtelik en kom een-een of in pare voor. Hulle soek kos op die woudvloer en vlieg op na sitplek wanneer hulle gesteur word. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 52 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-chested Alethe.

Witborswoudlyster
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. fuelleborni
Binomiale naam
Alethe fuelleborni
Reichenow, 1900

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Absolute monargieSelakantAdolf HitlerHipoteseByDepressie (gemoedstoestand)KameelperdGeelsugDuitse maselsTropiese sikloonWynand du ToitKlimaatsverandering in AfrikaRefentse MorakeInstagramTatoeëermerkDuitslandInentingReënKarooTamatieFisiese oefeningHondeklipbaaiRekeningkundeHoofpynAfleiding (taalkunde)MierMusiekLongontstekingSkildklierGroepsgebiedewetSwangerskapWinterLys van visseGeslagsgelykheidMediese diagnoseToerismeMangelontstekingKlankverskynselsGrondwetHartaanvalHokkieVoedselkettingOorkruipersDonkieGlobaliseringAfrikaSamestellende afleidingPoesIndustriële RevolusieKaliumGenadedoodSkoenlapperHulpwerkwoordKasteel die Goeie HoopFinansiële staatHerpes simplexLabia (geslagsdele)LeeuInnes en Franna BenadéNiemetaalWikimedia-stigtingKleurErfenisdag (Suid-Afrika)Jaco JacobsMondDaggaHolocaustVigsBywoordRacheltjie de Beer🡆 More