Psamtik I: Antieke Egiptiese farao

Psamtik I of Psammetichus I was ’n farao van die 26ste Dinastie van Antieke Egipte.

Sy praenomen, Wah-Ib-Re, beteken "Konstant is die Hart van Ra".

Psamtik I
Ook Psamtek, Psammetichus, ens.
Reliëf van Psamtik I (grafkelder van Pabasa).
Reliëf van Psamtik I (grafkelder van Pabasa).
Farao van die 26ste Dinastie
Periode 664-610 v.C.
Voorganger Necho I
Opvolger Necho II
Vader Necho I
Psamtik I in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
O29
F34 Z1
Psamtik I: Antieke Egiptiese farao
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
Psamtik I: Antieke Egiptiese farao
raV29F34
Psamtik I: Antieke Egiptiese farao
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
Psamtik I: Antieke Egiptiese farao
p
O34
mV13
V31
Psamtik I: Antieke Egiptiese farao
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Bewind

Psamtik I is saam met sy pa, Necho I, deur die Assiriërs weggevoer nadat hulle daarvan beskuldig is dat hulle by ’n komplot van Taharqa betrokke was. Hulle is eindelik vrygelaat en toegelaat om as leenhere oor Egipte te regeer. Psamtik het beheer oor Athribis gekry en toe sy pa in 664 v.C. sterf, het hy ook beheer oor Memphis en Saïs oorgeneem.

Hy wou oor die hele Egipte regeer en het eers die res van die Nyldelta oorgeneem. Die suide van die land was egter nog onder beheer van die heersers van Koesj. Psamtik het sy mag in die suide uitgebrei deur Thebaanse amptenare geleidelik ná hul dood deur sy vertrouelinge te vervang. Hy is eindelik in sy negende bewindsjaar erken as koning van Bo- en Benede-Egipte. Hy het gebruik gemaak van ’n burgeroorlog in Assirië om onder hul invloed uit te kom en onafhanklik te regeer.

Psamtik het militêre veldtog na Nubië en Libië gevoer en met sy vorige vyande die Assiriërs saamgewerk teen die opkomende Babilon. Daardeur het hy Palestina weer by die Egiptiese ryk gevoeg.

Hy het verskeie bouprojekte aangepak, soos die Serapeum van Memphis en verskeie forte.

Bronne

  • Shaw I. & Nicholson P., The dictionary of Ancient Egypt, 1995
  • Psamtik I: Antieke Egiptiese farao  Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wiki

Tags:

26ste DinastieAntieke EgipteFaraoNesoe-biti-naamRa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kliniese depressieDansByvoeglike naamwoordBosluisbytkoorsIndiese OseaanWoestynMynbouSwartbewussynsbewegingNetbalSomerElektrisiteitsvoorsieningHondOlifantPenisNierversakingJan-Willem BreureWaterpokkiesKlein-KarooSprokiePuberteitSaartjie BaartmanGlasAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJaarLabia (geslagsdele)Bruin menseBywoordKoolstofdioksiedAce MagashuleSwart nasionalismeMusiekteaterGeestesgesondheidHennie MaasFosforSlag van Cuito CuanavaleAustraliëKoolhidraatOos-KaapJanie du PlessisParkinson se siekteWortelVolhoubare ontwikkelingLys van veltoestandeSiya KolisiAfrikaanse TaalmonumentWalt DisneyKoorsblaarSuid-AfrikaKrugerwildtuinGewone luislangNylrivier (Suid-Afrika)Depressie (gemoedstoestand)VakbondBetonMondDieretuinWeer (meteorologie)VryheidsdagNemunasMiskruierAngina pectorisWaterbesparing in Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidNasiebouSeksismeKaliforniese KanaaleilandePlantLys van musiekinstrumenteWaar ruwe rotseSoweto-opstandRuan PienaarLettergreepMoedersdagErektiele disfunksieLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamilies🡆 More