Protostomia

Protostomia (eerste mond in antieke Grieks) is ’n superfilum van die koninkryk Animalia (diere).

Dit is ’n sustersklade van Deuterostomia; saam vorm hulle die klade Nephrozoa. Die posisie van die Chaetognata is nie heeltmal duidelik nie. Soms word hulle in en soms naas die Protostomia geplaas.

Protostomia
Protostomia
’n Honderdpoot, of oorkruiper.
Kladistiese klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: Eumetazoa
Klade: Bilateria
Klade: Nephrozoa
Superfilum: Protostomia
Grobben, 1908

Protostomia is ’n takson van die klade Bilateria (diere met bilaterale simmetrie en drie goed ontwikkelde kiemlae) in die subkoninkryk Eumetazoa.

Beskrywing

’n Groot verskil tussen Protostomia en Deuterostomia is dat die opening aan die onderkant van die vormende embrio by laasgenoemde die anus word, terwyl dit by eersgenoemde die mond word.)

By die meeste Protostomia vorm ’n duik aan die een kant van die embrio en verdiep om die mond te vorm as deel van die eerste stadium in die vorming van die ingewande. By Deuterostomia ontwikkel ’n anus eers aan die een kant van die embrio en die mond later aan die teenoorgestelde kant; die spysverteringskanaal ontwikkel dan tussen die mond en anus en verbind die twee.

Kladogram

Bilateria
Nephrozoa


?

Chaetognatha Protostomia 


Protostomia

SpiraliaProtostomia 



EcdysozoaProtostomia 






DeuterostomiaProtostomia 




Xenacoelomorpha



Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Protostomia BeskrywingProtostomia KladogramProtostomia VerwysingsProtostomia Eksterne skakelsProtostomiaAnimaliaDeuterostomiaFilumGrieksKlade

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierKalsiumBloemfonteinReg tot ‘n gesonde omgewingMierTennisManie JacksonHomoniemVryheidsdagKonjunktivitisTelwoordKlimaatViëtnamVloeistofProvinsies van Suid-AfrikaByMantis2024 Chinese Grand PrixMeervoudApostelKrieketKoperKunsmatige intelligensieRepubliek van Zoid AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikSteentydperkSkilpadGoogle TranslateOseaanLys van Kaapstad se voorstedeSlag van BloedrivierKaliumKaapstadMondPornografiese subgenresEkonomie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randPastoorKarakteriseringToekoms van die AardeWaterbesparing in Suid-AfrikaLiewe HeksieLandbou in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KultuurDiarreeWebblaaierLys van nedersettings in Suid-AfrikaKewerLionel PetersonRobbeneilandLiefdeKindersiektesLys van veltoestandeTelefoonBeaufortskaalKriekIranNazi-DuitslandGautengNommertekenZack du PlessisKlein vyf diereSaartjie BaartmanAkademiaRicus NelLuislangeMiskruierHoofpynANG gemeente JansenvilleDawidHamburgerGrondsoorteVolstruis🡆 More