Stinkblaarsuikerbos: Plantspesie

Die stinkblaarsuikerbos (Protea susannae) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom vanaf Stanford tot Stilbaai voor en is deel van die strandveld en fynbos-biome. Die spesie kan tot 3 m in hoog word en blom van April tot September.

Stinkblaarsuikerbos
Stinkblaarsuikerbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. susannae
Binomiale naam
Protea susannae
E.Phillips, 1910

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kalkagtige en neutrale grond op hoogtes van 0 - 200 m.

Die boom se FSA-nommer is 98.1. In Engels staan dit as die stink-leaf sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Stinkblaarsuikerbos GaleryStinkblaarsuikerbos Sien ookStinkblaarsuikerbos VerwysingsStinkblaarsuikerbos BronneStinkblaarsuikerbos Eksterne skakelsStinkblaarsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpysverteringstelselOutismeBreinvliesontstekingMuishondAswoensdagLys van nedersettings in Suid-AfrikaNuwe TestamentNazi-DuitslandKopieregOsoonlaagOpgestopte speelgoedBreinEnsiklopedieSendelingposisieDinosourusSuid-KoreaAppel (sanger)RussiesPersentasiePublieke domeinGeografie van Suid-AfrikaMeervoudSean CombsRenteAfrikaanse woordelys en spelreëlsWayback MachineSolidariteitDachshundKoos BekkerSeksuele penetrasieGeskiedenis van AfrikaansLys van slangeVoedingGeelsugLys van ingelyfde NG gemeentesEmily HobhouseLiewe HeksieGoudGeorgiëHekserySeksposisieLugbesoedelingLys van elemente volgens simboolLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieKompasChristendomNagapieSmall HandsDissipel vir wie Jesus baie lief wasNamibiëDiepaartromboseTuisbladNieuwoudtvilleAppelblaarNarkoseOosters-Ortodokse KerkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieNAVOIngrid JonkerJan BloukaasWaarheid-en-versoeningskommissieKonjunktivitisA.J. ApplegateKoue OorlogMosambiek🡆 More