Blosendesuikerbos

Die blosendesuikerbos (Protea stokoei) is 'n blomdraende boom wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor in die Kogelberg en Groenlandberg rondom Elgin waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik groei regop, word tot 3.0 m hoog en blom van Mei tot Oktober.

Blosendesuikerbos
Blosendesuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. stokoei
Binomiale naam
Protea stokoei
E.Phillips, 1923

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in klam, veenagtige grond op hoogtes van 900 - 1 200 m.

In Engels staan dit as die Pink Sugarbush bekend.

Die boom se FSA-nommer is 97.5.

Sien ook

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Blosendesuikerbos Sien ookBlosendesuikerbos GaleryBlosendesuikerbos Sien ookBlosendesuikerbos VerwysingsBlosendesuikerbos BronneBlosendesuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PapierHondJohannesburgDigvormKriekKoringMenstruasieBloedsomloopstelselAnneli van RooyenKolorektale kankerWaarheid-en-versoeningskommissieSkildklierBestaansboerderyDirekte en Indirekte redeIdioomStereotipeLandbou in Suid-AfrikaSlangKonjunktivitisJagluiperdKolonoskopieSuurstofNagmaalDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKartografieSosiale ordeChemiese elementPeriodieke tabelLenteKlereJan-Willem BreureSpysverteringstelselVerlede tydLetterlike en figuurlike taalgebruikUitwerking van klimaatsveranderingKoorsblaarVersamelnaamKunselementeMuskietBoor (element)SamespanningMadison IvyAboriginesJan van TonderDemi Lee MooreVaste stofSkooluniformTienerYslandLimpopo (rivier)MassaSeksposisieHemelvaartsdagPussy RiotAardedagMateriaalWayde van NiekerkHulpwerkwoordDuitsAngina pectorisTermietSowjetunieTradisionele Afrika-medisyneDistillasieJakkalsLys van Afrikaanse televisiereekseTussenwerpselSiya KolisiVratKarooBrongitisJodeWêreld- Ekonomiese ForumSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BoelierySitrus🡆 More