Kranssuikerbos: Plantspesie

Die kranssuikerbos (Protea rupicola) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Dit het 'n vertakte stam en word tot 2 m hoog. In Engels staan dit as die Krantz sugarbush bekend. Die boom se FSA-nommer is 88.2.

Kranssuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rupicola
Binomiale naam
Protea rupicola
Mund ex Meisn., 1856
Sinonieme
  • Protea dykei E.Phillips
  • Scolymocephalus rupicola Kuntze

Habitat

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap, skaars en kom uiters gelokaliseerd naby bergtoppe voor. Dit verkies sandsteen, kruinriwwe en rotshange, op hoogtes van 1 300 tot 2 000 m bo seespieël.

Verspreiding

Die plant kom van die Groot-Winterhoekberge tot die Hottentots Hollandberge, Langeberg en Swartberg tot by die Groot-Winterhoekberge in die Oos-Kaap voor en is dus deel van die fynbos-bioom.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Kranssuikerbos HabitatKranssuikerbos VerspreidingKranssuikerbos Sien ookKranssuikerbos VerwysingsKranssuikerbos BronneKranssuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DistillasieFilistyneMateriaalVermenigvuldigingMorfologie (taalkunde)KommunikasieOnse VaderHamburgerSekondêre sektor van die ekonomieMigrasie van diereByRymWêreld- Ekonomiese ForumVerkoueSwartbewussynsbewegingInfeksieMuishondSenuweestelselEk is 'n Afrikaan (toespraak)Olimpiese SomerspeleTelkomMangelStudievaardighedeMielieKommunismeJan van RiebeeckSkildklierYouTubeInkomsteLangste woordLys van Nederlandse skildersAgtervoegselAnilingusInentingBrandmondsindroomKappie (skryfteken)Anrich HerbstBeaufortskaalLys van politieke partye in Suid-AfrikaMosambiekkanaalSendelingposisieSteenkoolTafelbergRina HugoIdioomEnkelvoudige sinPoësieHartseer7de LaanKoolstofdioksiedKaapse florarykDoelwitMenstruasieKameelperdVoëlWêreldwye webKoue OorlogDriehoekMediese diagnoseMaanNiemetaalHortologieBysteekAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKonsentrasiekampMosambiekDemokratiese Republiek die KongoSeptimius AwardsJodeMantisSelakantDuitslandSnaarinstrumentKultuurGordelroosGreen PornoSuid-Afrika🡆 More