Transvaalbergsuikerbos: Plantspesie

Die Transvaalbergsuikerbos (Protea rubropilosa) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die eskarp van die Drakensberg vanaf Wolkberg tot Lydenburg voor. Die boom is kwasterig, sprei uit en word 8 m hoog. Dit blom van September tot Desember met die hoogtepunt in Oktober.

Transvaalbergsuikerbos
Transvaalbergsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rubropilosa
Binomiale naam
Protea rubropilosa
Beard, 1958

'n Brand vernietig die boom maar die sade oorleef. Die saad word 9-12 maande vrygelaat nadat dit geblom het. Die saad word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sandsteen- en kwartsietgrond op hoogtes van 1 400 - 2300 m.

In Engels staan dit as die Transvaal sugarbush bekend.

Die boom se FSA-nommer is 97.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Transvaalbergsuikerbos Sien ookTransvaalbergsuikerbos BronneTransvaalbergsuikerbos VerwysingsTransvaalbergsuikerbos Eksterne skakelsTransvaalbergsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Organisasie sonder winsoogmerkSwartrenosterMenstruasieGisValentynsdagSuidelike HalfrondApokriewe boekeVoortrekkermonumentStam (taalkunde)NasiebouBeurtkragDermpoliepGemeenskapsorganisasieOptel en aftrekNiersteenSelfvertroueCyril RamaphosaGewerweldesArendKoorsLiggaamlike OpvoedingOrale seksVerplegingKommunikasieGeelsugLys van politieke partye in Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaSeeVormKoedoeSeksGeldeenheidDuitse herdershondHartKlankverskynselsWapen van Suid-AfrikaVersamelnaamBotswana pulaAlkoholismeTydbestuurStaalKwadratiese vergelykingSamaritaneSebraVrouGlukoseAlfabetPersoonlike voornaamwoordVirtuele wêreldOntwerpDierSlakHoutCarles PuigdemontDemi Lee MooreDiskriminasie op grond van velkleurVerkleurmannetjieAkroniemBorskankerGeskiedenis van AfrikaansDoziStuifmeelWolfKrokodilBotswanaGoudAngssteuringMorfologie (taalkunde)KatSavanneWekkerProbleemoplossingXenofobiePadda🡆 More