Waterwitsuikerbos: Plantspesie

Die Waterwitsuikerbos (Protea punctata) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus en is endemies aan Suid-Afrika.

Die plant kom vanaf die Sederberg tot Riviersonderendberge en die Swartberg, Kammanassieberge en Kougaberge voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is groot, regop en word tot 4 m hoog en blom hoofsaaklik van Maart tot April.

Waterwitsuikerbos
Waterwitsuikerbos: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. punctata
Binomiale naam
Protea punctata
Meisn., 1856
Sinonieme
  • Scolymocephalus coriaceus Kuntze

Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op hellings in skalie of sandsteen op hoogtes van 1 200 - 2 000 m.

In Engels staan dit as die Water sugarbush bekend. Die boom se FSA-nommer 94.1.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Waterwitsuikerbos GaleryWaterwitsuikerbos Sien ookWaterwitsuikerbos BronneWaterwitsuikerbos VerwysingsWaterwitsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DrinkwatervoorsieningVoortrekkermonumentVerkoueWoordeboek van die Afrikaanse TaalDirekte en Indirekte redeVars waterSkoenlapperNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteMaatskaplike verantwoordelikheidBywoordNagmaal20ste eeuJesus van NasaretBoet TroskieMartin Luther King jr.HemelvaartsdagLionel PetersonAgorafobieVlagterminologieJeugdagGriepEmma RenziWerkloosheidRenosterWetenskaplike klassifikasieVratRumatiekAnette EngelbrechtPortugeesHomoseksualiteitGeldPriemgetalLettergreepWatersuiweringItaliaansAt BothaMisdaadSteve HofmeyrPierre GaslyDemokrasieWiskundige terminologieMenseregtedagBelgiëLys van Afrikaanse digtersTobie CronjéMusieksimboleMondLiewe HeksieNapoleon BonaparteIslamEierleierAkker van der MerweOntwikkelende landTjelloWerwelkolomResensieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinHoopLeierskapMandaryn-ChineesGoudKoos du PlessisLys van Griekse mitologiese figureDiepaartromboseBergen-Belsen-konsentrasiekampBokmakierieKlimaatveranderingNelson MandelaGewone breukeAngssteuringAtoomDaggaBergpredikasieLandbou🡆 More