Witsuikerbos: Plantspesie

Die Witsuikerbos (Protea lacticolor) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Dit staan ook as die hottentotwitsuikerbos bekend. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Slanghoek- tot die Hottentots-Hollandberge en ook die Groenlandberg voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is groot, regop en word tot 6 m hoog en blom hoofsaaklik van Maart tot April.

Witsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lacticolor
Binomiale naam
Protea lacticolor
Salisb., 1806

Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op die banke langs strome of nat Sederberg-skalie op hoogtes van 600 - 1 500 m.

In Engels staan dit as die Hottentot sugarbush bekend. Die plant se FSA-nommer is 90.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Danie du ToitTelefoonAssonansieElizabeth II van die Verenigde KoninkrykEreksieDikdermSirkusGNU/FDL-lisensieNarsismeDigtheidEkonomiese sektorMadison IvyJannie du ToitSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMenseregteGalblaasOranjerivierKameelperdWikiMangelontstekingTurksvyVigsAarverkalkingLys van oseane, seë en merePoësieModeontwerpHenry MurrayHomoniemGriepBalletLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameUniegebouWetenskaplike klassifikasieHartaanvalWiskundige terminologieSiya KolisiSkilpadOnderwys in Suid-AfrikaSuikerbekkiesShakaWikipediaLuiperdNamibiëPeach van PletzenHidroëlektrisiteitPlaasjapieNederduitsch Hervormde KerkGroepsgebiedewetWikimedia-stigtingPoesJagluiperdSportLetterlike en figuurlike taalgebruikAalwynSamestellingSigaretBernice WestRooibokSekondêre sektor van die ekonomieKalsiumGroepsdrukAarde se atmosfeerByOrkney Snork NiePeriodieke tabelSoweto-opstandVarkgriepVersamelnaamPuberteitWinnie Madikizela-MandelaDemi Lee MooreGetalJohan Badenhorst🡆 More